Karlien van Jaarsveld - HANDE (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 09. 2024
  • HANDE is die eerste musiekvideo vanaf my UITKLOPHOU album wat ons geskiet het.
    Ons het 17 ure ver van Pretoria af gaan skiet op soutpanne in Verneukpan!
    Weirdste naam vir 'n plek ooit.
    Daar is NIKS! Kilometer van NIKS! Maar mooi. Ongelooflik mooi.
    HANDE is GrootFM se liedjie van die jaar 2013
    Hoop julle geniet HANDE

Komentáře • 73