Jo Black, Leah - Nooit Alleen

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 11. 2017
  • Music video by Jo Black, Leah performing Nooit Alleen. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
    vevo.ly/pQB7tx
  • Hudba

Komentáře • 331

  • @johanndupreez794
    @johanndupreez794 Před 6 lety +11

    Ons taal, Afrikaans en hierdie lied is net eenvoudig ongelooflik mooi. Jo en Lidia julle is besondere sterre van ons mooi taal.

  • @DizzyDezii
    @DizzyDezii Před 4 lety +12

    Lyrics:
    Jou naam is in my hand geskryf
    Ek is verslaaf aan jou
    Ek het jou in my ingedryf
    Ek kan nie sonder jou
    Maar die lewe loop sy draaie
    Elkeen op sy eie paaie
    Die son het in jou oe gebly
    Dit was my warmte my hitte
    Ek het behoort aan iets en erens, ek was iemand sin
    Maar die lewe loop sy draai
    Elkeen op sy eie paaie
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne
    Jy is nooit alleen
    Jys nooit alleen
    Jy is myne myne
    Ek was vir solank weggespoel
    Ek kan nie eers onthou nie
    Ek was 'n stukkie van myself
    Want ek was net sonder jou
    Maar die lewe loop sy draai
    Elkeen op sy eie paaie
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne
    My hart ontplof verslaaf aan jou
    Ek druk jou in dis nooit genoeg
    Dit wat ek is was eintlik net joune
    Ek is nooit alleen want jy is nog hier
    Jy tel my op ek kyk vir jou
    Die wereld skree maar jy is myne
    Jy is myne
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne
    Jy is nooit alleen
    Jy is nooit alleen
    Jy is myne myne

  • @timkerkhoftoch
    @timkerkhoftoch Před rokem +3

    Dit is echt het beste liedje ooit!

  • @suidwes6784
    @suidwes6784 Před 3 lety +2

    So mooi!! Afrikaans die mooiste taal!

  • @cavedog8
    @cavedog8 Před 5 lety +8

    Jy is nooit alleen. Baie mooi liedjie!

  • @gerhardbritz554
    @gerhardbritz554 Před 6 lety +4

    What once was, will never be again. I Will always miss you South Africa. # So Baie goeie tye!

  • @christocloete3353
    @christocloete3353 Před 4 lety +7

    So in love with Leah. Her eyes are the windows to her soul. She is so so beautiful inside and outside

  • @yvettejoubert7612
    @yvettejoubert7612 Před rokem +3

    dit is rerig mooi

  • @marietjievanjaarsveldt2117
    @marietjievanjaarsveldt2117 Před měsícem

    Sjoe die ou wat eerste opgekom het, het die mooiste oë❤❤❤❤

  • @duiflangenhoven
    @duiflangenhoven Před 6 lety +13

    Een van die mooiste liedjies.

  • @user-tn9sh5io1o
    @user-tn9sh5io1o Před 5 lety +13

    Soooo great song!!!
    Regards from Greece!!!!

  • @Appeltjie_za
    @Appeltjie_za Před 7 měsíci +1

    Gorgeous song!

  • @marlicurrie5548
    @marlicurrie5548 Před 6 lety +12

    Hierdie liedjie is so mooi .Dit het vir my gewys dat jy nooit alleen is nie .Dit het my weer hoop gegee ❤❤

  • @markobotes9602
    @markobotes9602 Před 5 lety +3

    Great song! Afrikaans is GROOT!!!

  • @arriedk36
    @arriedk36 Před 5 lety

    Stunning movie, soveel betekenis as middelste van 3 susters en mooiste lied

  • @anelslabbert1956
    @anelslabbert1956 Před 5 lety +19

    Beste mooiste liefdes lied op aarde ooit ♥️💞💖💗❤️

  • @timkerkhoftoch
    @timkerkhoftoch Před 2 lety +6

    Such a great song!

  • @Wensela
    @Wensela Před 5 lety +2

    Wat een heerlijk nummer in een taal die ek nie spreek .

    • @mariusjansenvanvuuren4825
      @mariusjansenvanvuuren4825 Před 3 lety

      Ons praat dieselfde taal, al klink dit soms 'n bietjie anders vir mekaar. Maar ons is van dieselfde rol materiaal uitgeknip :)

  • @ruanalberts4998
    @ruanalberts4998 Před 5 lety

    Jo Black is my nuwe fav adrikaanse sanger. hys amazing verby !!!!

  • @goteam3693
    @goteam3693 Před 3 lety

    My 2 fav ppl 😘lief jou leah ,jo black!

  • @TenazInternational
    @TenazInternational Před 5 lety +1

    Nooit Alleen! Nie eers in Mosselbaai! Jy is nooit alleen!

  • @BellaEdward
    @BellaEdward Před 6 lety +5

    baie mooi liedjie!!! well done Leah & Jo

  • @mrkatse
    @mrkatse Před rokem +2

    Beautiful song! 😍

  • @waldemarrweideman96
    @waldemarrweideman96 Před 4 lety +2

    Wow best song ever!!👍💕

  • @lincolnbarnabas32
    @lincolnbarnabas32 Před 6 lety +12

    Soooooo beautiful. Mens! die vrou lyk mos baie mooi. Jyyy issss baaaaaaie mooi, jy's baaaaie mooi....

  • @brunoklynsmith9169
    @brunoklynsmith9169 Před 6 lety +4

    Ek is 'n groot aanhanger van hierdie twee sangers en uitstekende liedjieskrywers. Hulle liedjie vir rëen in die mooie Kaap het my diep geraak hier waar ek in die vreemde daarna geluister het (Marietjie).

  • @didii2744
    @didii2744 Před 5 lety +2

    Jo black was by my skool vandag en ons het baie fotos saam geneem! So n voorreg!

  • @jackiebritton6657
    @jackiebritton6657 Před 3 lety +3

    Awesome love your music. Happy Christmas ❤️💖

  • @BackPadler
    @BackPadler Před 6 lety +2

    My 1jaar oud baba glimlag breed as sy die liedjie hoor! Pappa ook! Love dit!

  • @caper770
    @caper770 Před 5 lety +1

    Ek is baie lief vir my mede- Suid Afrikaners maar Grote Griet mense, wat het met jul taalgebruik gebeur? Ek weet ek klink soos n Afrikaanse onnie, maar hoekom al die Engelse woorde tussenin gooi? Dit lees aaklig en klink....kommin? Afrikaans is so n pragtige taal, hoekom wil enige Afrikaanssprekende Engelse woorde gebruik soos awesome, song, girl, beautiful, nice, amazing. Het julle vergeet dat dit die einste Britte was wat jul oupa- en oumagrootjies se plaashuise afgebrand en hulle daarna in konsentrasiekampe gegooi het waar duisende gesterf het. Wat is fout met fantasties, lied, meisie, pragtig, mooi, wonderlik? Komaan, probeer ten minste ( en ek haat nie die Engelse nie, so terloops)

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 Před rokem

      Goed gestel.Dankie tog daar is nog mense wat glo om die taal suiwer te praat.Hierdie ouens wat die taal so verkrag is ook gewoonlik die outjies wat altyd afrikaanse musiek afkraak en vertel hulle luister nie eintlik afrikaans nie ,maar hierdie of daardie liedjie is goed

    • @gkolivier8918
      @gkolivier8918 Před rokem

      Kommin? Okay, dis water under the bridge, maar komaan, daai woord is nie genuine Afrikaans nie.

  • @tanyliburger4761
    @tanyliburger4761 Před 3 lety

    Die mooiste lied

  • @artix0727
    @artix0727 Před 5 lety +5

    Frans in die movie is my nefie!! So trots :)

  • @albertoengelbrecht1991
    @albertoengelbrecht1991 Před 6 lety +2

    Inhoud Huis Musiek, sit asb die liedjie op Deezer... Awesome song!!

  • @ryananderson6402
    @ryananderson6402 Před 3 lety

    Onthou vi pitstop phalaborwa awesome persoon..musiek beste

  • @rudolfmyburgh346
    @rudolfmyburgh346 Před 6 lety +7

    Nice song ... Julle twee sing mooi saam ... Hou dit so julle rock !!!

  • @johanvansteijn5248
    @johanvansteijn5248 Před 2 lety +2

    This is an amazing song

  • @maridascheepers8541
    @maridascheepers8541 Před 6 lety +3

    Love die liedjie 😘😘

  • @pierreduplessis9105
    @pierreduplessis9105 Před 6 lety

    My favourite liedjie.

  • @marlovandrunick7200
    @marlovandrunick7200 Před 5 lety

    Een van die beste liedjie ooit

  • @kaeleyterblanche6983
    @kaeleyterblanche6983 Před 6 lety +2

    I love your songs ❤❤❤

  • @TrinityGOD24
    @TrinityGOD24 Před 4 lety

    Hierdie song gee my hoendervleis! Fokken fantasties. Hulle stenme jel so ongelooflik goed saam.

  • @christianschutte2174
    @christianschutte2174 Před 6 lety +1

    Mooiste taal!!!!! Pragtig en wel gedaan julle!!!

  • @angeleneferreira5137
    @angeleneferreira5137 Před 4 lety +1

    Stunning!!!

  • @veronikadupreez3301
    @veronikadupreez3301 Před 6 lety

    Jy bly 'n wenner! Dankie vir jou stem Jo. Veronika

  • @jamesmarincowitz6543
    @jamesmarincowitz6543 Před 6 lety +23

    Dis amazing die movie wat in die video wys (susters) is amazing

  • @eugenescholtz9564
    @eugenescholtz9564 Před 6 lety

    Wow, love die song 😍

  • @johanvanjaarsveld4503
    @johanvanjaarsveld4503 Před 6 lety +3

    Dit is n baie mooi liekie !!!!!!!!!!!!!!!

  • @KevinBotha
    @KevinBotha Před 6 lety

    awesome song!!!

  • @idelettesage8532
    @idelettesage8532 Před 6 lety +2

    love jou songs Leah en Jo black

  • @FLUFFYPANDA.
    @FLUFFYPANDA. Před 3 lety

    I loooooooooooove this song

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 Před 4 lety

    Mooi !!! Jyyyy is nooit alleen .. pragtig julle

  • @christosteenkamp8364
    @christosteenkamp8364 Před 6 lety +1

    Beutiful !!* Mal verlief op di song johh ❤

  • @warrengrant9073
    @warrengrant9073 Před 2 lety

    Wonderful !

  • @mmasephalotshegofatso6789

    I only came across it now ...I'm looking for a song for my mom's colleague's farewell....its amazing and it just suits .

  • @ilzevanheerden9668
    @ilzevanheerden9668 Před 6 lety

    Dit is n mooi liedjie 😘😊

  • @danedutoit7622
    @danedutoit7622 Před 6 lety

    love die liedjie baie mooi gedaan

  • @nelliedewet6906
    @nelliedewet6906 Před 4 lety +2

    Love it

  • @glendagouws70
    @glendagouws70 Před 6 lety +1

    Awesome awesome!!!!

  • @billsimonides9915
    @billsimonides9915 Před 5 lety

    Stunning

  • @hendrikdegoede981
    @hendrikdegoede981 Před 4 lety +1

    Well done julle... Pragtige afrikaanse liedjie!!

    • @MrsViljoen
      @MrsViljoen Před 4 lety

      So mooi ja!

    • @antongous7335
      @antongous7335 Před 2 lety

      Want die lewe loop sy draaie, elkeen op sy eie paaie. Mic drop....

  • @charlesbuckle5345
    @charlesbuckle5345 Před 6 lety +3

    Dit is uitmuntend. Knap gedaan Jo en Leah, julle het julle self oortref. Hierdie is een van my gunstelling liedtjies op die oomblik.

  • @craigschoeman5186
    @craigschoeman5186 Před 6 lety

    Served Joe.....at Jolly dolphins what an awesome chap

  • @jacqueshavenga1507
    @jacqueshavenga1507 Před 6 lety

    Lea puik man gee my van jou energie jy smile te lekker en sing lekker

  • @moniquem5243
    @moniquem5243 Před 6 lety +3

    Ongelooflik! WOW!!!!!!!!STUNNING....love dit

  • @FromMaritzborough
    @FromMaritzborough Před 6 lety +1

    Dis n awesome liedjie

  • @hichamhichame7500
    @hichamhichame7500 Před 4 lety

    goed gedaan... ik hou van jou leah

  • @1977Charms
    @1977Charms Před 6 lety +6

    Love it !!!

  • @zanekruger7245
    @zanekruger7245 Před 6 lety +3

    Hierdie is een asemrowende liedjie! Die fliek is "Susters" en dit is briljant! Dit kom die 30ste Maart 2018 uit. Ons was bevoorreg om dit te kon kyk hier in Hartenbos by die InAfrikaans fees.

  • @positive9385
    @positive9385 Před 3 měsíci

    Life is so Cooooooooool!

  • @deonvandyk963
    @deonvandyk963 Před 4 lety +1

    Dit is so mooi😱

  • @kkaylenkihhn7811
    @kkaylenkihhn7811 Před 6 lety

    asemrowend.. die soo mooi ek LOVE DT

  • @sakkiemeyer8484
    @sakkiemeyer8484 Před 2 lety

    Mooiste lied ooid.

  • @mishcaschaffner9861
    @mishcaschaffner9861 Před 6 lety

    love die song

  • @manusjansenvanvuuren5429

    Baie mooi luister en kyk die video gereeld.

  • @shanrinortje8826
    @shanrinortje8826 Před 6 lety +1

    Sooooo n mooi lied

  • @1209milo
    @1209milo Před 6 lety +1

    Dit is my huppel in die stap liedjie love dit dankie julle twee

  • @erickruger3526
    @erickruger3526 Před 6 lety

    great song

  • @inasmal3996
    @inasmal3996 Před 6 lety +11

    My opinie oor die klank van Afrikaans is baie soos natuurlik Nederlands, Flaams, Duits, selfs Hebreeus en Russies. Ronde plat klanke wat n stadige tempo het. Baie maklike taalkundige reëls en is al gewys as nie net n nuwe taal maar ook nn baie maklike taal om teleer.

  • @lizejordaan8962
    @lizejordaan8962 Před 5 lety +6

    Jo black ek is mareli onthou jy toe pieterkoen by ons kom sing het in porterville. Dit was sooo cool toe jy terug gepraat het op die wit bord nie. Ad jy dit gelees het stuur thumbs ip

  • @inkavanhuyssteen3406
    @inkavanhuyssteen3406 Před 6 lety +1

    Lara love the song and for LEAH

  • @keestel6975
    @keestel6975 Před 4 lety

    Groetjes uit Nederland! x

  • @tankman5957
    @tankman5957 Před 6 lety

    cool song!!!!!!!

  • @charnetheron4890
    @charnetheron4890 Před 6 lety +1

    Ek love jou Leah

  • @tillanienaber3081
    @tillanienaber3081 Před 2 lety

    Baie mooi MAAR ai, tog daardie aaklige baard!

  • @zunebeytell2912
    @zunebeytell2912 Před 6 lety

    Awesome liedjie

  • @wbprinsloo6539
    @wbprinsloo6539 Před 3 lety

    My baba boetie wil nie ophou dans nie so love hy hierdie song🙈

  • @IC-OLD
    @IC-OLD Před 6 lety +3

    Ongelooflik PRAGTIG ❤️

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 Před 4 lety

    So mooi !!!!! Koop Di CD . ...
    Kan Ni download Ni aaaawwwhhhhhhhhhh; ) xxxx

  • @chante.h
    @chante.h Před 6 lety +17

    Ek LOVE hierdie liedjie!!!😊😍

  • @leongodcoetzer3179
    @leongodcoetzer3179 Před 5 lety +1

    Dankie

  • @johanmynhardt9857
    @johanmynhardt9857 Před 6 lety +3

    Beautiful !!

  • @vanessabarnard5632
    @vanessabarnard5632 Před 2 lety

    Ek love die song

  • @Keoikantse524
    @Keoikantse524 Před 5 lety

    love

  • @jimryan8249
    @jimryan8249 Před 6 lety

    hulle sing oor liefde...o en you are never alone

  • @chaneldelarosa9786
    @chaneldelarosa9786 Před 6 lety +2

    ek love jou stem, Jo!-

  • @daleeverson4563
    @daleeverson4563 Před 3 lety

    Baie mooi liedjie

  • @heilaodendaal2500
    @heilaodendaal2500 Před 5 lety

    Leah is cool en Jo black!!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety

    Pragtig, julle, hou v die liedjie

  • @emmaschaefer7096
    @emmaschaefer7096 Před 2 lety

    dis so mooi

  • @carmenblignaut7259
    @carmenblignaut7259 Před 4 lety

    Beatiful