Die N4: Veiligheidskenner wys gevaarbrandpunte uit.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 08. 2024
  • NUUSPODKANAALSKAKEL:
    / @nuuspod
    LIDMAATSKAPSKAKEL: / @nuuspod
    WHATSAPP-GROEPSKAKEL: chat.whatsapp....
    ​​💸 Bank deposito's: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.

Komentáře • 22

  • @debbiescholtz8854
    @debbiescholtz8854 Před 4 měsíci +2

    More.Met kondensmelk koffie

  • @mariletteball363
    @mariletteball363 Před 4 měsíci +1

    Wat moet mense nou doen wat met hul karavane afry Wildtuin toe?

  • @user-ec6kf4gt7m
    @user-ec6kf4gt7m Před 4 měsíci

    Hoe weet die toeriste waar die naaste polisie stasie.

  • @CasperLabuschagne
    @CasperLabuschagne Před 4 měsíci +1

    Dis hy, die Krugerwildtuin waar ek op die N4 moet ry is gekanselleer, ek gaan eerder na die Kalahari toe.

  • @angeloarthur5446
    @angeloarthur5446 Před 4 měsíci

    Ek stem vir die PA want ek weet waarvandaan ons Kom. Ek het ANC en DA gestem met die selfde resultate. Gayton Mckenzie het al op teveel platforms die DA se leuns PA geopenbaar. Luister na Cornè Mulder

  • @mariletteball363
    @mariletteball363 Před 4 měsíci

    Daar is n App, NAMOLA wat mense op hul selfone kan laai wat onmiddelik jou posisie kan pin, hul stuur dan SAP of nooddienste uit.

  •  Před 4 měsíci +1

    N4 is die duurste tolpad in die land

    • @danielfourie9798
      @danielfourie9798 Před 4 měsíci

      Doen bietjie huiswerk. Dit mag dalk net nie waar wees nie

    •  Před 4 měsíci

      @@danielfourie9798 ek het in die laaste 4 jaar baie gery...dit was my ondervinding

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 Před 4 měsíci +2

    Ons het lank terug lemmetjies draad reg om ons eiendom gespan. Ta het bo oor gekom helder oordag en in ons huis in. My 3 jack russels het hom lelik gebyt.😅

  • @stoffelstephane2020
    @stoffelstephane2020 Před 4 měsíci

    Middag Izak. Stuur asb vir my jou watsapp nommer of ñ group nommer?
    Ek het nou vir jou ñ lekker storie om te vertel... steeds in SA seker tot volgende week.

  • @claravanrooyen4131
    @claravanrooyen4131 Před 4 měsíci

    Wat van korrupsie .? Belangrike Onderskeiding tussen ANC en DA .

  • @tanya4star
    @tanya4star Před 4 měsíci +1

    Ek sal ook eerder vir PA stem. DA is akkies en beheervrate.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Před 4 měsíci

    Middag Izak

  • @PriscillaGibson-oj6kz
    @PriscillaGibson-oj6kz Před 4 měsíci

    Ag.asb die PA is ANC se personal Assistance 😂😅😅😅