DIE BESONDERE TEENWOORDIGHEID VAN GOD - ISAK BURGER

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 11. 2020
  • DEEL3 - DERDE DIMENSIE VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID.

Komentáře • 9

  • @gerrie6498
    @gerrie6498 Před rokem +2

    Ons dien ń Alomtegenwoordige God van Wonders in en om en deur ons. My wens Vir elkeen wat lees is om God se genade elke dag nuut te ervaar. Mag Jesus Christus voorspraak maak Vir elke luisteraar by God die Vader. Die Woord Sê ons die Heilige Gees tree Vir ons in by God met ons onuitspreeklike sugtinge. Wanneer ons Nie meer weet wat om te bid tree die Heilige Gees Vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. Bid bid bid. Bid sonder ophou. Fokus op openbaring van die Ek is. 🙏🏻. Mag Vader aan elke luisteraar en prediker goedheid en guns ervaar. Geen teenspoed , maar net voorspoed.Op ń adder Sal jy Nie trap, Teen ń klip Sal Jy jou voet Nie stamp. God is jou Weg, jou Waarheid en jou lig.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 10 měsíci

    Amen!

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před rokem

    Amen dankie!!

  • @fifivanstraaten6665
    @fifivanstraaten6665 Před 3 lety +2

    Amen

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Před 10 měsíci

    Baie dankie vir hierdie besonderse boodskap! My kommentaar is so lank, ek sal graag liewer n mail stuur aan u.

  • @williemeyer844
    @williemeyer844 Před rokem +1

    Ek het self dit beleef

  • @cobusburger8117
    @cobusburger8117 Před 3 lety

    Yes

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 3 lety

    Amen