Die Prettige Geel Kind

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 04. 2020
  • Hierdie is die eerste video in die reeks oor elk van die verskillende Temperamente en vandag deel Lynette Beer - Seeds of Inspiration oor die 𝗣𝗥𝗘𝗧𝗧𝗜𝗚𝗘 𝗚𝗘𝗘𝗟 𝗞𝗜𝗡𝗗.
    Om uit te vind wat jou kind se Temperament is, doen gerus ons Aanlyn Temperament Toets teen R50.00: lynettebeer.co.za/members/log...
    Die Pret met Persoonlikhede e-boek is ook 'n goeie hulpbron om jou te help om jou kinders se temperament te verstaan. Koop gerus die e-boek in
    Afrikaans: www.lynettebeer.co.za/shop/Pr...
    Engels: www.lynettebeer.co.za/shop/Ha...
    En sluit more aan by Lynette Beer - Seeds of Inspiration waar sy meer gaan uitbrei oor die Rooi Temperament.

Komentáře •