Lynette Beer - Seeds of Inspiration
Lynette Beer - Seeds of Inspiration
  • 80
  • 92 131
Klein Karoo Camino
110 jaar en 91 meter. Dis hoe oud en hoe lank die elegante hangbrug oor die Grobbelaarsrivier in Kerkstraat, Oudtshoorn is. Soms kabbel die water vreedsaam soos 'n stroom waar daar rus is. Dan, opeens word dit verwoestende stormwaters ná groot reëns. Maar die staaltorings van die brug staan vas! Kom stap saam met my oor hierdie nasionale monument tydens die Camino van die Sandsteenkerke en dink aan Christus, jou ewige brug oor die stormwaters van die lewe.
Bespreek dadelik jou kaartjie op die volgende skakel: www.kleinkaroocamino.co.za/
zhlédnutí: 147

Video

Matrix Gefix Deel 2
zhlédnutí 801Před 3 lety
VIDEO 2 (Opvolg op video1) - Het jy ‘n tiener, ken jy ‘n tiener of is jy ‘n tiener? “Share” gerus met diegene wat tieners het, indien nie van toepassing op jou nie. 𝐃𝐚𝐧 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞 𝐝𝐢𝐞́ 𝐛𝐨𝐞𝐤 𝐰𝐚𝐭 𝐣𝐲 𝐬𝐨𝐞𝐤 !! Volg gerus die volgende skakel om die boek te bekom www.lynettebeer.co.za/shop/Matrix-Gefix-p222718121 #matrix #education #lynettebeerseedsofinspiration #School #Relationship #motivation #moti...
Matrix Gefix Deel 1
zhlédnutí 689Před 3 lety
VIDEO 1 Het jy ‘n tiener, ken jy ‘n tiener of is jy ‘n tiener? “Share” gerus met diegene wat tieners het, indien nie van toepassing op jou nie! Hierdie boek is n MOET!!! Volg gerus die volgende skakel om die boek te bekom www.lynettebeer.co.za/shop/Matrix-Gefix-p222718121 #matrix #education #lynettebeerseedsofinspiration #School #Relationship #motivation #motivationalspeaker
As Emosies Kon Praat - Vergewe en lewe met ń hart vol hoop!
zhlédnutí 1,2KPřed 3 lety
Na 34 videos sluit ek vandag die reeks oor “As emosies kon praat” af. Ek vertrou dat dit vir jou baie beteken het. Ek sluit dan die boek af met Lewe met ‘n hart vol hoop. Daar is egter nog hoofstukke wat nie opgeneem is nie. Liefde en blydskap vir jou! Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As... #lynettebeer #lynettebeerseedsofin...
As Emosies Kon Praat - Die ontdekking van twee waarhede
zhlédnutí 813Před 3 lety
Dit is nie nodig dat jy `n #slagoffer van jou emosies bly nie. Ons is almal wonderbaarlik geskape, elkeen met `n spesifieke doel. Om aan ons swakhede te werk is `n geleentheid om te groei, `n beter mens te word, ons medemens met respek te behandel en nader aan God se hart te leef. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-...
As Emosies Kon Praat - Hoe weet ek dat ek iemand vergewe het?
zhlédnutí 1,7KPřed 3 lety
Vir baie jare was my emosies soos ‘n ongetemde perd met vrye teuels en het ek altyd beter geweet as ander, wou voortdurend ander verander en hulle uitsorteer. Talle mense was dikwels in my oë onkundig en identiteitloos, sonder enige persoonlikheid. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405 #lyne...
As Emosies Kon Praat - Hoe gee ek nie toe aan vrees nie?
zhlédnutí 2,4KPřed 3 lety
‘n Mens maak so baie pyngebeurtenisse in jou lewe bymekaar. Dit kleef aan ‘n mens se #psige vas soos mossels aan ‘n skip se bodem. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405 Om die reeks te volg kliek gerus die volgende skakel shorturl.at/itAH6 #lynettebeer #lynettebeerseedsofinspiration #pyn #se...
As Emosies Kon Praat - Slegs 4% van vrese en aannames word ‘n werklikheid
zhlédnutí 651Před 3 lety
Erken die emosie van vrees as die werk van #duisternis om jou te oorheers en jou te verlam, maar moenie toegee aan die emosie nie. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405 Om die reeks te volg besoek gerus czcams.com/channels/EICuD1qNpBgdI2me1l8UZA.html #lynettebeer #lynettebeerseedsofinspirati...
As Emosies Kon Praat - Vrees en sy baie maskers!
zhlédnutí 1,4KPřed 3 lety
Die mens wat aanhoudend vrees vir dit wat nie binne hulle #beheer is nie en ook nie noodwendig nodig is om te vrees nie, stel hulle fisiese liggaam in groot gevaar. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die #eboek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405 #lynettebeer #lynettebeerseedsofinspiration #vrees #emosies #boek #motivation #afrikaans ...
As #Emosies Kon Praat - WANNEER VREES IN BEHEER IS
zhlédnutí 973Před 3 lety
Johan Heyns skryf: “Wanneer ek my vrees nie kan oorwin nie, maar prooi word daarvan, is die oorsaak van my vrees nie meer buite my nie, maar binne my. Dan het ek ernstig siek geword en het ek ‘n geneesheer nodig.” Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405 #lynettebeer #lynettebeerseedsofinspirat...
As Emosies Kon Praat - Wat sê die Woord oor woede?
zhlédnutí 818Před 4 lety
Om wraak te koester is baie makliker as om te vergewe, maar dit is fatal. Wraak het ‘n manier om jou van agter in te haal. Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405
As Emosies Kon Praat - Hoe kan jy woede oorkom?
zhlédnutí 897Před 4 lety
Jy moet beheer van jou lewe terugneem. Aanvanklik voel dit glad nie goed of maklik nie, want dit verg ‘n baie ferm besluit en selfdissipline. Indien jy meer hieroor wil lees, koop gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405
As Emosies Kon Praat - Help, ek is altyd kwaad!
zhlédnutí 651Před 4 lety
Dit maak nie saak hoe jy jouself verag vir jou optrede wat al soveel pyn veroorsaak het nie. Dit is nie ‘n onvernietigbare ding waarvan jy nie ontslae kan raak nie. Ek was self daar! Indien jy meer hieroor wil lees, koop geurs die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405
As Emosies Kon Praat - Hoe hanteer ek 'n altyd-kwaad mens?
zhlédnutí 1,3KPřed 4 lety
Hoe hanteer ek ‘n altyd-kwaaad mens? Jy mag nie toelaat dat kwaai mense jou in die grond afbreek en verneder nie. Indien jy meer wil weet oor hoe om 'n altyd-kwaad mens te hanteer, koop gerus vir jou die e-boek "As Emosies Kon Praat" www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405
As Emosies Kon Praat - Hoe lyk 'n toornige mens se lewensverloop?
zhlédnutí 387Před 4 lety
Mense met kort humeure is altyd hoogs gespanne, en het baie hoë stresvlakke. ‘n Klein dingetjie kan maklik die finale hittegraad wees wat die kokende pot laat oorborrel. Ek praat meer hieroor in my volgende video, maar in die tussentyd koop gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat" om te leer hoe om 'n altyd-kwaad mens te hanteer: www.lynettebeer.co.za/shop/As-Emosies-Kon-Praat-E-Boek-p208120405
As Emosies Kon Praat - Emosies op fisiese- en geestelike gebied
zhlédnutí 640Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Emosies op fisiese- en geestelike gebied
As Emosies Kon Praat - Emosies op sosiale- en emosionele vlakke.
zhlédnutí 318Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Emosies op sosiale- en emosionele vlakke.
As Emosies Kon Praat - Die emosies agter woede en die impak daarvan
zhlédnutí 586Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Die emosies agter woede en die impak daarvan
As Emosies Kon Praat - Waar kom woede vandaan?
zhlédnutí 1,7KPřed 4 lety
As Emosies Kon Praat - Waar kom woede vandaan?
As Emosies Kon Praat - Wees baie versigtig
zhlédnutí 616Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Wees baie versigtig
As Emosies Kon Praat - Positiewe, gesonde emosies
zhlédnutí 724Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Positiewe, gesonde emosies
As Emosies Kon Praat - Psalm 3 - Hulp kom net van die Here af
zhlédnutí 414Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Psalm 3 - Hulp kom net van die Here af
As Emosies Kon Praat - Koning Dawid het ook met verwerping gesukkel
zhlédnutí 284Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Koning Dawid het ook met verwerping gesukkel
As Emosies Kon Praat - As eensaamheid jou beste vriend word
zhlédnutí 579Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - As eensaamheid jou beste vriend word
As Emosies Kon Praat - Rigtingwysers
zhlédnutí 388Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Rigtingwysers
As Emosies Kon Praat - Kom uit die kloue van verwerping
zhlédnutí 926Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Kom uit die kloue van verwerping
As Emosies Kon Praat - Ek moes self ook my wortel van kwaad ontdek
zhlédnutí 620Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Ek moes self ook my wortel van kwaad ontdek
As Emosies Kon Praat - Wanneer seer emosies jou selfvertroue kaap
zhlédnutí 363Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Wanneer seer emosies jou selfvertroue kaap
As Emosies Kon Praat - Ouers, egskeiding en kinders
zhlédnutí 363Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Ouers, egskeiding en kinders
As Emosies Kon Praat - Balans in perfeksionisme
zhlédnutí 480Před 4 lety
As Emosies Kon Praat - Balans in perfeksionisme

Komentáře

  • @Beatus_Int
    @Beatus_Int Před rokem

    Goeie more. Ek wil net hoor of die seminaar wat U by Tygerberg Gesinskerk aangebied het oor hoe om mense beter te verstaan dalk in Engels iewers ook is. Ek het 'n behoefte om dit aan personeel en bestuur te stuur sodat almal mekaar kan verstaan. Baie dankie