Gé Korsten and Min Shaw - Die Heidelied

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 08. 2024
  • Gé Korsten and Min Shaw - Die Heidelied
    This video includes the original movie sound track as well as the recorded sound track. Apologies for the video quality.

Komentáře • 49

  • @erichfeit7779
    @erichfeit7779 Před rokem +4

    I am 75 years old South African. I am now 22 years in New Zealand. I am collecting these wonderful old songs to play to my adult children and grandchildren.

  • @jonathanklein9296
    @jonathanklein9296 Před 2 lety +4

    Dankie Tannie Min, jy het een van mooiste stemme in die Republiek van Suid Afrika.

  • @Carvalho0410
    @Carvalho0410 Před 12 lety +22

    I am an ex South Africa living portuguese. I remember Min Shaw and Gé Korsten from my childhood days, particularly this movie that I saw whose theme song forever stayed engraved in my mind. I so much sought to hear this song again and am very grateful to CZcams for finally having made it possible. Brings me tender memories and is definitely my favourite.

  • @gracedelport
    @gracedelport Před 11 lety +38

    Ek het sewe jaar gelede my land verlaat en ek raak baie hartseer as ek Afrikaanse liedjies hoor. Ek mis alles in Suid Afrika, die reenboog nasie, die berge, die blomme, al my familie, my ouers se graffies in Hermanus en die hartseer gaan nooit weg nie .......

    • @renierbonthuyzen9703
      @renierbonthuyzen9703 Před 3 lety

      Where did you move to and why leave South Africa if you miss it?

    • @karooblue7634
      @karooblue7634 Před 3 lety +3

      Ware Liefde en Verlange verlaat n mens nooit nie.

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před 3 lety +3

      Sterkte ons mis ook ons dierbares wat nou so versprei is oor die wêreld en hoe ons geliefde land verval het MAAR daar wag n ewige WONING vir ons ..Geen trane meer nie...AMEN GIG

    • @aljmann
      @aljmann Před 2 lety +1

      31 years later, the separation still hurts. “Better to have loved and lost than never to have loved at all.”

  • @catzzzvd2635
    @catzzzvd2635 Před 8 měsíci +1

    So n Pragtig plaat ❤Ja saam op ons knee staan 🔥✝️🕊🛐

  • @Pedrow2305
    @Pedrow2305 Před 13 lety +13

    I saw this film when I was a kid!!! What memories!!!!!

  • @puzzycat111
    @puzzycat111 Před 13 lety +11

    Dis so fantasties. Ek wens ek kon grootword met sulke kwaliteit musiek.

  • @benronelcronje5646
    @benronelcronje5646 Před rokem +1

    Ek verlang elke slag as ek na hietdie Min en Ge luister, van ons beste sangers. Goue stemmed.

  • @elvistsakane121
    @elvistsakane121 Před 5 lety +8

    Beautiful!!! Neem my terug na my kinderdae in Nelspruit. Goeie dae met sulke mooi musiek.

  • @louisevanderlinde8590
    @louisevanderlinde8590 Před 3 lety +13

    Ek is nou 55. Só bly ek is in Suid Afrika. Baie jammer vir almal wat ons mooi land moes verlaat vir 'n beter toekoms vir hul kinders. Baie trots om 'n Afrikaanse Suid Afrikaner te wees.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 3 lety +5

    Voorwaar goue stemme..PRAGTIG

  • @charlbezuidenhoud570
    @charlbezuidenhoud570 Před 2 lety +2

    Pragtige musiek mooi herinneringe Hou aan ons geniet alles

  • @garrettheidel8467
    @garrettheidel8467 Před rokem +2

    Minn Shaw sings very beautiful. The first time I heard Afrikaner songs was by Bok van Blerk “Die Kaplyn”, I’m not Afrikaner but I like there music.

  • @Mr193971
    @Mr193971 Před 9 lety +29

    Ek het hierdie liedjie in 1954 by 'n debadsvereniging in die kerksaal van die NG Kerk gesing. Kort daarna is my ma oorlede en ek moes na my standerd 8 eksamen Kestell verlaat. My trane rol nogsteeds na soveel jare as ek daarna luister.

  • @gretchenmackay6208
    @gretchenmackay6208 Před 3 lety +5

    Dit laat my so na my land verlang as e Afrikaanse music hoor ne die is so n mooi lied

  • @pforbes5711
    @pforbes5711 Před 8 lety +9

    I am so happy to have found this song on You Tube. I still remember most of the words even though I have not heard it since I was a young child living in South Africa. Thanks loads for uploading it

  • @sybilwoodman6176
    @sybilwoodman6176 Před 2 lety +3

    Dit doen net iets aan my siel. ...So pragtig

  • @izabeau1953
    @izabeau1953 Před 13 lety +4

    Die mesiek bring baie herhindering van my kinder dae ... so bly dat youtube dit vir ons hier dit gesit het. Ek bly so fêr van my land now . En verlang na the ou dae.

  • @charlbezuidenhoud570
    @charlbezuidenhoud570 Před 2 lety +1

    Pragtige herinneringe my papa se guns telling tannie min en oom ge was legends ons salueer u met liefde

  • @chalmanekruger2033
    @chalmanekruger2033 Před 4 lety +3

    Ge Korsten sal my ikoon as gevierde Suid-Afrikaanse sanger bly..as kind het hy my baie geinspireer om te kan sing...dus was ek bevoorreg om die Kruik-beurs van hom te kon ontvang as voorsitter, in 1998 en 1989 vir opera studies aan Uk se SACM.

  • @MrPk266
    @MrPk266 Před 13 lety +5

    Lieflik! Al die mooi herinneringe van kleintyd :)

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před rokem +1

    Hierdie snit sal vir altyd in my geheue ingebrand wees......

  • @ALEXSMIT01
    @ALEXSMIT01 Před 12 lety +8

    Ek was skoon verlief op Min Shaw en was net 9 jaar oud!

  • @karlheinrichlange
    @karlheinrichlange Před 11 lety +4

    Ich kann nur eines sagen: DANKE

  • @trudiedutoit6096
    @trudiedutoit6096 Před 5 lety +5

    Mamma min shaw sal altyd my liefling bly 😙😘😗🌹🍀🌼🌳💋💖

  • @user-ow7ff7wg7f
    @user-ow7ff7wg7f Před 5 lety +5

    Шедевральный певец!

  • @lynettenortman8823
    @lynettenortman8823 Před 11 lety +8

    Aai hoe verlang ek nou terug!

  • @MINNIE1260
    @MINNIE1260 Před 11 lety +3

    ... en die hartseer word nooit beter nie.

  • @lynettenortman8823
    @lynettenortman8823 Před 10 lety +13

    Ek was so 8 of 9 toe die 'n treffer was. Hoe verlang ek nou na my kinderdae...

  • @janvermaak9971
    @janvermaak9971 Před 7 lety +3

    Dankie hiervoor!

  • @Mr193971
    @Mr193971 Před 8 lety +2

    Aan Louis Fourie: Wat is jou pa se voornaam? Ek moes hom geken het.

  • @ldf4064
    @ldf4064 Před 9 lety +2

    marie wiffen My pa het in Kestell matrikuleer in 1957.

  • @DrMafolo
    @DrMafolo Před 12 lety +3

    ag dit bring sulke wonderlike herinneringe terug...

  • @jonathanklein9296
    @jonathanklein9296 Před 2 lety +2

    Ek tjank sommer baie vir Suid Afrika. Ek woon nou self imposed exile in Duitsland.

  • @disagreeablepin
    @disagreeablepin Před 10 lety +4

    @nicflic. Uit die film 'Hoor my lied/Hear my song'

  • @ronelfouche6715
    @ronelfouche6715 Před 4 lety +2

    Ek het die film gesien to ek 3 jaar oud was. Min Shaw is my ouma se klein niggie.

  • @betsierichter3523
    @betsierichter3523 Před 4 lety +2

    Sal hulle nooit vergeet.

  • @speedypree
    @speedypree Před 7 lety

    Pity the sound is so soft. I could hardly hear the song :(

    • @gouestem
      @gouestem  Před 7 lety +2

      Apologies. There are two recordings on this one video, the first is from the original movie sound track, and the second is from the LP that was released. The second one is much louder.

  • @floraguns
    @floraguns Před 13 lety

    @puzzycat111 Ek het