Ik denk dat Ge was, en blijft nog steeds een van de beste zangers van Zuid-Afrika, even na zijn dood. Ik vind zijn stem echt geweldig mooi. Met zijn liedjes denk ik aan een geweldige taal genaamd Afrikaans. Als we die tijd konden terug draaien.. Wij Nederlanders, wij staan zij aan zij met de Afrikaaners in Zuid-Afrika!
@@mywristuncutnog steeds doen we niks voor onze broeders. Tegenwoordig wil onze overheid vooral dat we de Afrikaners vergeten. FvD is letterlijk de enige partij die de Afrikaner problemen benoemd in de Tweede Kamer.
When this times are only performance based with musicians exposed and the singer is the star. Actually when both are stars of the stage. This was the best classically performed song with class.
Jy is, was en sal altyd goud bly ! Years after your death (great bloody loss!) , roer jy my steeds. Wonderlike 'stage' personality and a true gentleman. Thanx Gé...you lifted me quite a bit out of my depression and truly 'Helped me make it through the Night'. Jy is steeds my stukkie goud in Afrikaanse musiek . Lots of love to this man. I salute you ! Xxxxxx
@@sunetteoberholzer2227 Blykbaar is daar kanker by hom gediagnoseer, maar hy het selfmoord gepleeg. Moontlik het hy nie kans gesien vir die moeilike pad met kanker nie :(
Ge, jy sal nooit vergeet word in hierdie en ook ander in lande nie. N man duisend, en n stem wat onskatbaar is. Jy is lankal nie meer nie, maar jou stem.......... Nogsteeds by ons.
KEN JY NIE MY NAAM NIE WAAROM KEN JY MY DAN NIE KAN JY NIE ONTHOU NIE VIR JOU VERGEET EK NIEHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGKEN JY NIE MY SORGE AL DIE SORGE WAT EK DRA GEE MY JOU VERTROUE GEE MY WAT EK VRAHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGKAN JY DAN NIE VOEL NIE AS EK JOU WIL VIND WAAROM MAAR NIE TOE GEE MAAR DIE LIEFDE IS MOS BLINDHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGHIER IS ‘N MENS, HIER IS ‘N MENS MAAK OOP JOU HART EK WIL NIE WAGMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG
If I see him one day, he'll have to sing to me, I was heartbroken when I heard he died before my birth Proudly South African Ons sal verewig in leemte wees sonder jou Gé
Gé se gelyke sal ons nooit kan kry.
Tersia Ek Stem VOLKOME saam.
Ja,ek stem saam!
Absoluut.❤❤❤
One cannot help but love him ❤️💕 even after all these years.
Such a gentleman and such a voice.
Ik denk dat Ge was, en blijft nog steeds een van de beste zangers van Zuid-Afrika, even na zijn dood. Ik vind zijn stem echt geweldig mooi. Met zijn liedjes denk ik aan een geweldige taal genaamd Afrikaans. Als we die tijd konden terug draaien.. Wij Nederlanders, wij staan zij aan zij met de Afrikaaners in Zuid-Afrika!
💯😊
We hadden ze moeten steunen tijdens de Boerenoorlog maar ons koningshuis is bevriend met de Engelse dus er werd niet ingegrepen.
Dank je zo wel, Sven!
Vele zegen voor jullie!❤
@@mywristuncutnog steeds doen we niks voor onze broeders. Tegenwoordig wil onze overheid vooral dat we de Afrikaners vergeten. FvD is letterlijk de enige partij die de Afrikaner problemen benoemd in de Tweede Kamer.
Ongelooflik. Ons sal altyd na daai stem luister
My oupa was mal oor hom, kan sien hoekom, beste stem ooit.
Daar was en daar sal net een van jou wees Gé! Jou gelyke is daar nie al probeer hulle hoe hard 🌷
Was für ein wunderschönes Stimme und Stimmumfang!!! Tolles Lied!! Weltklasse!!!
Vielen Dank !
Hy sal altyd die beste opera singer wees. Het hom die 1ste keer in la Bohem gehoor 1960 .
Hy was n sanger, nie n singer jammer
Du sollst vielleicht dieses Lied erkennen - Peter Alexander hat es auf Deutsch gesungen ("Hier ist ein Mensch"). Gé hat viele seiner Lieder gesungen.
Ek is nou 65 jaar oud en van kleintyd was hy my hero ek ek sal veral tyd sy musiek geniet
Wow, wow, wat 'n gentleman, legend wat nooit sal vervang kan word nie! !!!!!
Geweldig mooi,wat een stem.
Die beste!!!!
When this times are only performance based with musicians exposed and the singer is the star. Actually when both are stars of the stage.
This was the best classically performed song with class.
Goue stem , beste stem ooit !
🌹So n spesiale stem......briljante sanger gewees. 🌟🌹
Beste ooit.🙏🙏
So pragtig. Nou verlang ek.
Beste manlike SA sanger nog ooit!
, G
O
Stem saam - los hande die beste.Sal nooit weer iemand kry soos Gé
Briljante Sanger onvervangbaar
Onse Gè met die GOUE stem!
Verlang na jo,my held!💗
Jy is, was en sal altyd goud bly ! Years after your death (great bloody loss!) , roer jy my steeds. Wonderlike 'stage' personality and a true gentleman. Thanx Gé...you lifted me quite a bit out of my depression and truly 'Helped me make it through the Night'. Jy is steeds my stukkie goud in Afrikaanse musiek . Lots of love to this man. I salute you ! Xxxxxx
Sowaar a goue stem!
Kosbare mens - nóóit vergete!!❤
Fantastiese sanger❤❤❤
Ahhhhh.... what a voice!
Was Hy in kanker dood?
Ek is Sarel Oberholzer subnet is my
ma. Ek's net 'n Groot seun.
@@sunetteoberholzer2227 Blykbaar is daar kanker by hom gediagnoseer, maar hy het selfmoord gepleeg. Moontlik het hy nie kans gesien vir die moeilike pad met kanker nie :(
Beautiful voice and song and very handsome ❤ 😍 💕 gone but not forgotten. ❤❤
Prachtig wat een stem,dank u wel.
Sy stem was darem so uniek, wat n stem!
Ek weet nie of ons nog sulke sangers het nie!
Ge, jy sal nooit vergeet word in hierdie en ook ander in lande nie. N man duisend, en n stem wat onskatbaar is. Jy is lankal nie meer nie, maar jou stem.......... Nogsteeds by ons.
What a magnificent voice! The finest South African singer ever. What a pity his life was ended by a tragic suicide.
So baie mooi - soos altyd.
Onvergeetlik mooi!
Fantasties
Brilliant song, love it, my language
Die dag toe Gé gesterf het, het SA 'n kosbare juweel verloor😍😍😍😍😅😅
Weet jy dalk of hy in kanker dood is?
Gé was maar die beste oper sanger in suid afrika van al die mans
Nee, sê eerder in die wêreld. ń Legende!
OMW after all the years... What a voice 😭😍😍
Ons het fantastiese sangers, maar Gé sal altyd my gunsteling bly.
I have met him a couple of times what a gentleman.
One of the best. Super!
Beautiful!!
WOW! lief, lief, lief
Beautiful voice.
Suiwer Afrikaanse stem. Goue stem.
Hy kon maar! Wow.
The best
what a Voice!!! Good God!!! ❤❤👏👏
Sjoe, dis so mooi ❤
Pragtig onthou nog goed
Wat y wonderlik stem!!!!!
KEN JY NIE MY NAAM NIE
WAAROM KEN JY MY DAN NIE
KAN JY NIE ONTHOU NIE
VIR JOU VERGEET EK NIEHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGKEN JY NIE MY SORGE
AL DIE SORGE WAT EK DRA
GEE MY JOU VERTROUE
GEE MY WAT EK VRAHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGKAN JY DAN NIE VOEL NIE
AS EK JOU WIL VIND
WAAROM MAAR NIE TOE GEE
MAAR DIE LIEFDE IS MOS BLINDHIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HARTMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAGHIER IS ‘N MENS, HIER IS ‘N MENS
MAAK OOP JOU HART EK WIL NIE WAGMAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG
Best Ever
dit is baie goed ek hou van dit Liedjie
Oe! Fantasties!
If I see him one day, he'll have to sing to me, I was heartbroken when I heard he died before my birth
Proudly South African
Ons sal verewig in leemte wees sonder jou Gé
Ek sal nooit hom vergeet nie Hy sing so baie pratig
❤
Glo my da is niemand nie
Wat 'n stem en persoonlikheid
Wat n stem : Hy kon sing : nog steeds
FAK.
No seriously but that voice
Ek hou van sy musiek baie pratig ek vermis home bàie
Ek luister na Ge elke aand voor ek gaan slaap ek het die eer gehad om hom n paar keer te geontmoet het. 1:59
Hy mag maar sing.Sooo Mooo.!!!
Ek mis die stem in my lewe*
Daar was net een so n stem waarp moes hy weg
Was Hy in kanker dood?
Nee, hy het homself geskiet in 1999
Jip@@altavansittert3883
The only tenure that could have given Pavarotti a go .
❤