FLITS: Akkoord - Kosie Beukes 29 Junie 2017

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 08. 2024
  • FLITS: Akkoord - Kosie Beukes
    29 Junie 2017
    Kosie Beukes is wragtag ‘n wonderkind. Op 8-jarige ouderdom het dié outjie al 13 instrumente bemeester. Nou is hy nege en het vroeër vanjaar almal se harte gesteel met sy optrede by die Ghoema-toekennings. Hy vertel ons meer oor sy passie vir boeremusiek, en veral die konsertina.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Komentáře • 1

  • @ronnier4007
    @ronnier4007 Před 6 lety

    All tune he knows on Concertina is : The lion sleeps tonight.