Kosie Beukes - Kwêla | Kyknet

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Klein Kosie Beukes kén van konsertina speel, en Pieter Koen staan nie ’n kans nie!

Komentáře • 7

  • @melaniejonker3033
    @melaniejonker3033 Před 4 lety +6

    Regte, regte seuntjie!! Goeie maniere, ware talent en niks verwaand nie. Ek sien nêrens bladmusiek rondlê nie so ek neem aan hy speel boonop op gehoor?? So trots op jou Kosie!

  • @paulvandermerwe8863
    @paulvandermerwe8863 Před 2 lety +1

    God Seën vir hom!Baie mooi😀🙏👍✌

  • @jcmachines1
    @jcmachines1 Před 3 lety +3

    Hi Kosie. My naam is ook Kosie, maar ek is in Australia alreeds 18 jaar.Ek het ook in my jong jare in n boere musiek orkes gespeel. Op baie troues gespeel op naweke saam met my maats.Ek mis dit geweldig baie.My beste tyd in my lewe. Jy het n baie groot musiek talent. Ek gaan sommer nou kyk of ek jou CD kan koop op itunes as dit beskikbaar is. Groetnis.

  • @fdubowitz4301
    @fdubowitz4301 Před rokem +1

    You go Kosie ! Weer bietje Kom kuier.

  • @helenedo9270
    @helenedo9270 Před 2 lety +1

    génie en effet. cher dieu m'a donné. 👍👍👍👍🌹❤️🌹❤️🌹

  • @johanconradie2120
    @johanconradie2120 Před 4 měsíci +1

    Ongelooflik