Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Prys Die Here wat n Kragtig song daars n Salwing en roering in julle sang keep singing for God.
Here ek sien U werk in die 2 dienaars. Hallelujah.
Meester ek prys u U is wonderbaar dankie my sister mag God jou ryklik seen vir daar die goddelike liedere 🙌🙌🙏🙏
My 2 gunsteling 🙌🙌Hou asn met die goeie werk Hóófman en LeiersVrou🙏🙏
Ai HERE ek prys u😭😭😭❤️❤️❤️🤲🏽🤲🏽🤲🏽🤲🏽🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Prys die Here uit Namibia kom kuier ons in Swakopmund Hallelujah
Ai ons moet volhard!!!! Dankie jule
Pryssss die Here ekt lank uitgesien ! "Ek het Gehoor ek het gesien "😇😇😇
Boetie Earl j is manet uniek Da is Krag ini sak u hle is n pinkster combinasie❤
Prys jong man vir jou musiek hou so aan dis lekker
Jesus!!! .. kan ons net hierdie Here Here so 'n prrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrys gee...
Geseend my broeder daar is krag in u liedere ek gewaar opregtheid hou aan dienaar voorspoed wag op jou
Ek sal waardeer om te weet luister vanaf Windhoek NAMIBIA
Prys God daars n roering in julle sang Hallelujah
Amen ja Here dankie vir hulle, hou so aan om die Here te eer
Ai die is n pinkster team❤❤❤
Van watter plek is die God's man boetie en sus michelle
Aii here ek eer en prys u
Love this
Ai Boetie Earl
Sjoooeeeeee🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
😢Dankie Here Ai Ai 😢😢😢😢😢😢
Wonderful
❤prys Di here se naam
Sjoe🔥🔥🔥🔥🔥
Powerful
Man end vrou julle maak ek moet hyl my broes
Dankie amen
Hallelujah 🙌🙌🙌💃
Aai boeta u vat my nou my terug na die platteland toe Die krag van die Here is op u en die salwing dankie Man die Here
Amen prys die Here
Amen 🙏 so waar
Amen 🙏
Sjoe!!!!
Amen
🙏 Amen
Ai here
Earl die here gaan jou seen vir n ander keyboard you so ann
hitte
Die salwing in die sing en musiek kan ek die Heilige Gees se teenwoordigheid voel binne in my
Sjoe
Hoe kan ek die God's man kontaak
Prys die here uit montagu
N Groot prys uit Trawal Wes kaap
goeie stem...van war is die mense
Amen ja muis kant
Let's chat on the 😊🎉
Ek se jou yster die vuur brand
Goue Pinkster stem, Here seen ons Ouderlings Vrou Michelle🙌🙌🙌
Krag uit die Hemel dierbares yor jule dra my weg wuh hou aan post magtige voorsinger wili eers van die keybord prat ni yor dienaar j roer my
Ons soek u hulle 2 in Bredasdorp
Prys die here
Mag die God van Isreal julle van krag tot krag Sal Lei en Hoogtes tie Sal vat.
Praise His Mighty Name
Prys Die Here wat n Kragtig song daars n Salwing en roering in julle sang keep singing for God.
Here ek sien U werk in die 2 dienaars. Hallelujah.
Meester ek prys u U is wonderbaar dankie my sister mag God jou ryklik seen vir daar die goddelike liedere 🙌🙌🙏🙏
My 2 gunsteling 🙌🙌
Hou asn met die goeie werk Hóófman en LeiersVrou🙏🙏
Ai HERE ek prys u😭😭😭❤️❤️❤️🤲🏽🤲🏽🤲🏽🤲🏽🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Prys die Here uit Namibia kom kuier ons in Swakopmund Hallelujah
Ai ons moet volhard!!!! Dankie jule
Pryssss die Here ekt lank uitgesien ! "Ek het Gehoor ek het gesien "😇😇😇
Boetie Earl j is manet uniek Da is Krag ini sak u hle is n pinkster combinasie❤
Prys jong man vir jou musiek hou so aan dis lekker
Jesus!!! .. kan ons net hierdie Here Here so 'n prrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrys gee...
Geseend my broeder daar is krag in u liedere ek gewaar
opregtheid hou aan dienaar voorspoed wag op jou