Weg dans Boetie Earl en Sus Natalie met Apst Eldrin(80), Evg Johnson

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 05. 2022
  • magtige diens gehost deur Eindtyd Spadereen bediening Macassar

Komentáře • 30

  • @estercornelius3536
    @estercornelius3536 Před 2 lety

    Oh Here ek eer u yo breek deur in Gees oh Glory to God Jesus my siel aanbid u oh Here ek breek deur in alle aspekte van my lewe

  • @cynthyboesak7280
    @cynthyboesak7280 Před 2 lety +5

    Waar verskullende kerke by mekaar kom om God te eer! Ek was hier en God se heerlikheid was teenwoordig en die leering wat hier uit gegaan het was ongelooflik gesond...

  • @percevinevisagie5615
    @percevinevisagie5615 Před 2 lety +2

    Die kinders dans lieflik vir ons Koning ❤️ die blou weg

  • @Ramncopinkster
    @Ramncopinkster Před 3 měsíci

    Glory

  • @ThanduxoloKamfer-ko4hz
    @ThanduxoloKamfer-ko4hz Před 5 měsíci

    Sptareen God is good

  • @bertramsevenn5684
    @bertramsevenn5684 Před rokem +1

    X like di way di ou sy eie style van speel begin het🔥

  • @ThanduxoloKamfer-ko4hz
    @ThanduxoloKamfer-ko4hz Před 5 měsíci

    Botie 🎉

  • @heyleenengelbrecht8336

    wees gegroet elke kind van god in die mooi naam van ons koning almagtige JESUS ek wil weet wanneer kom jule weer na lorencia park in somerset west ons mis jule hier

  • @JMartin975
    @JMartin975 Před 5 měsíci

    Die naam van die blou rok bediening loop hom vooruit. Ons profeete erken u'lle in Kimberly.. kom kuier n bietjie ons wag al lank vir u'lle..

  • @charmainedaeira5446
    @charmainedaeira5446 Před rokem

    Praise The Lord Jesus Christ 🙏🙏🙏🙏

    • @sharonvalentyn9529
      @sharonvalentyn9529 Před rokem

      Bly in Jesus Di lied het v gr dinge gedoen baie god Man v Di here

  • @melissaortmann6844
    @melissaortmann6844 Před 2 lety +2

    Ae,Here my siel eer U.🙌

  • @abba-chantedampies3467
    @abba-chantedampies3467 Před 2 lety +1

    Prysi so geseend🙏🔥

  • @declanwyngaard3497
    @declanwyngaard3497 Před rokem

    Amen 🙏🔥🔥🔥🔥🔥

  • @charlieafrika1650
    @charlieafrika1650 Před 2 lety +1

    Charlie Afrika is a good man

  • @fanniezoko679
    @fanniezoko679 Před 2 lety

    Hallelujah

  • @reganmarch9735
    @reganmarch9735 Před 2 lety

    Magtig😇😇😇😇 los die kerke se orde dien vir Jesus. Die kinders dans lieflik in verheerliking.

  • @shaunb2335
    @shaunb2335 Před 2 lety +2

    Sjoe!!! Die volk dans mos inderwaarheid weg! Glory! Waar is hierdie bediening my broer?

  • @DjZaneSA
    @DjZaneSA Před 2 lety

    Praise!!🙏

  • @JaydinFrancke
    @JaydinFrancke Před 9 měsíci

    Oh. Bus. Die. Pinksi

  • @gregbad1959
    @gregbad1959 Před 2 lety

    Om Elke hoek en draai is Daar nou n blou rok kerk.Jamer om te se die mense ken nie die spadereen weg.Die weg het sy beat.broers en sisters dans nie saam.Hulle dans soos bokke.die werkers moet n onderskuiding boek kry wa hulle die weg kan leer.met instry dans die mense almal oop oe.DIE IS NET VLEIS!

    • @PINKSTERPRODUCTION
      @PINKSTERPRODUCTION  Před 2 lety +1

      Daar is verskeie mense in die kring wat nie spadereen is nie, dit was n samekoms saak verskillende kerke, as u wil weet waar hierdie bediening is, ek kan u die details gee, dan kan u self daar gan onderskei

    • @gavinkywe1270
      @gavinkywe1270 Před 2 lety

      VLEISOOG BROER. BEKEER JOU

    • @Bruingebak
      @Bruingebak Před rokem

      ​@@PINKSTERPRODUCTIONSjoe, sjoe, sjoe! Hierdie byeenkoms is asemrowend! Dit is my derde video wat ek op dieselfde aand gekyk het. Hierdie styl van musiek is uniek aan die Noord- en Wes Kaap. Die sang en die 'koordans is aansteeklik'. Moenie bekommerd wees oor jou kritici nie. Hulle mis uit. Indien moontlik, laat asb jou kontak besonderhede.🙏