Botsende Standpunte: Woke-isme

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 11. 2023
  • Die gesprek rondom woke-isme is tans ʼn relevante tema.
    Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van woke-isme en die impak daarvan op die samelewing.
    Beskikbaar op CZcams en talle podsendingplatforms.
    #MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks

Komentáře • 2

  • @dinkbybels
    @dinkbybels Před 6 měsíci

    Baie dankie vir die goeie onderhoud en insigte - is daar 'n spesifieke boek van of oor Burke wat voorgestel kan word om te lees oor die klassieke konserwatisme
    ?

    • @AkademiaSpens
      @AkademiaSpens  Před 9 dny

      Beste @dinkbybels
      Dr. Daniël Maritz het die volgende boeke voorgestel:
      Enige boek van Rodger Scruton oor konserwatisme is baie goed.
      ʼn Meer onlangse boek wat verskyn het, is Conservatism: A Rediscovery van Yoram Hazony.
      Ons hoop dit kan jou help.