Vektore: Drie Kragte in Ewewig - 'n Tipiese probleem (Graad 11 & 12 Fisika)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • In hierdie videoles kyk Juf. OK na 'n tipiese Vektore: Drie Kragte in Ewewig probleem en wys stap-vir-stap hoe om dit vraag reg uit te werk. Juf. OK wys en verduidelik presies wat sy doen om die vraag te beantwoord.
    Hierdie werk vorm deel van Graad 11 (asook Graad 12) Fisika volgens die nasionale Afrikaanse Fisiese Wetenskap leerplan.
    Juf. OK se Wetenskap Akademie is 'n webtuiste wat bestaan uit videolesse van alle Fisiese Wetenskap temas (Chemie en Fisika) volgens die nasionale leerplan van Afrikaanse skole.
    Op die webtuiste kan mens 'n Pakket koop volgens jou Graad: Graad 9, 10, 11 en 12. Sodra mens 'n Pakket aanlyn gekoop het kry jy dan dadelik toegang tot al die inhoud van die Pakket vir 'n tydperk van 12 jaar.
    Die inhoud ingesluit in elke pakket is ure en ure se videolesse waarin Juf. OK elke Chemie en Fisika les eenvoudig verduidelik. Behalwe die videolesse is daar ook oorspronkilke Opsommings en Oefeninge (Vrae met Antwoorde) by elke tema. Die pakkette sluit ook Portefeulje Praktiese verduidelikings in.
    Vir meer inligting gaan na:
    www.wetenskapa...

Komentáře •