Fokus | HEADING

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Fokus het die groot trek om die Karoo Donkie Toevlugsoord van Plettenbergbaai na Prins Albert in die Karoo te skuif, meegemaak. Die onwettige handel in donkievelle het dit nodig gemaak om die donkies te red. En die Johannesburgse Dieretuin vra vir afgesaagde takke as versnaperings vir die herbivore.
    DIS DIE WEEK IN FOKUS, KYKSTOF WAT SAAKMAAK, VRYDAGAAND OM HALF NEGE OP SABC 2 EN OM SES OP DTT.
    For more news, visit sabcnews.com and #SABCNews on all Social Media platforms.

Komentáře • 1

  • @candychalidis807
    @candychalidis807 Před 8 měsíci

    Fantastic show, very informative and interesting 👍 👏 😀