Fokus |

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Inwoners van Oukloof in Riebeek Stad in die Wes-Kaap het nie hulle gedwonge verskuiwing van 1965 vergeet nie. Gemeenskapslede moes ingevolge die groepsgebiedewet skuif na die bar Esterhof. Maar, die afgelope vyf jaar wil die oorspronklike Ouklowers hul pyn omskep in genesing en versoening met 'n gedenkteken.
    For more news, visit sabcnews.com and #SABCNews on all Social Media platforms.

Komentáře •