Mnr Kallie Kriel en Meyer le Roux vang saam vis in Sint Helena | Byt en Buskruit | S01E08

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2024
  • Sint Helena teen die Weskus van ons land is een van die interessantste plekkies wat n mens met die blote oog kan ervaar. Adam Tas besoek hierdie plekkie in die Wes-Kaap saam met Meyer le Roux van Buffelsfontein Baard-olie asook mnr. Kallie Kriel van Afriforum. Hierdie drie manne het seker gemaak dat daar heeltyd n lyntjie in die water is om te kyk of hulle n paar groot visse kan uittrek. Adam trek los en vang vinnig die eerste paar visse vir die dag.
    Die volgende dag vaar hulle die diep see in waar Meyer le Roux en mnr. Kallie Kriel sommer terselfdetyd vasmaak met mooi Tuna visse. Daarna het die manne n hele paar vissies uitgetrek en ook n paar stukkies vise geëet het.
    Sint Helena is ook bekend vir sy geskiedkundige geboue. Adam, Meyer en mnr. Kallie deel ook n bietjie van hul waardevolle kennis oor Sint Helena.
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytE...
    Trots geborg deur:
    AfriForum
    Meyer le Roux:
    / meyer.g.leroux
    / meyer_le_roux
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek

Komentáře • 8

  • @philippretorius8411
    @philippretorius8411 Před měsícem

    Julle drink die koffie maar deel toe nou nie hoe dit smaak nie. Net ter interesantheid Napoleon was geensins kort nie. Hy was blykbaar "above average" vir 'n fransman van die tyd. Dit was 'n britse spotprent kunstenaar wat hom as kort uitgebeeld het en die het toe as lopende grap die uiteinde gehad dat almal hom as kort uitgemaak het.

  • @jessevangans2195
    @jessevangans2195 Před 2 lety

    Leuk programma! groeten uit Nederland

  • @hermanneybers7305
    @hermanneybers7305 Před 2 lety

    Adam, stuur asb bietjie jou reisplan en die Agente wat julle geruik het vir die toer.

  • @Wilhelm5381
    @Wilhelm5381 Před rokem

    heerlik...die tuna happie!!

  • @ajmarshall1021
    @ajmarshall1021 Před 2 lety

    Uitstekende video en die lied aan die einde ......het nie woorde nie.

  • @neelsmuller3716
    @neelsmuller3716 Před 2 lety +1

    Hartroerend julle!!!

  • @dewaldwestermann8541
    @dewaldwestermann8541 Před 2 lety

    Puik julle manne maak my trots om n Afrikaner te wees

  • @Hanslongand
    @Hanslongand Před 2 lety

    In Australia is n vis wat hul vang wat so lyk,hulle noem hom n flathead.plesier