'n Paw Paw vir my Darling

Sdílet
Vložit

Komentáře • 52

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x Před 4 měsíci +6

    ❤ Aaag my moer dít was 'n skitterende storie.

  • @annelizebritnor6715
    @annelizebritnor6715 Před měsícem +1

    Al ons Puik Aktrise Brumilda Sandra Lida Notha ❤en Helen Lombard ❤Puik mense Trots Afrikaans ❤❤❤

  • @irmahattingh4368
    @irmahattingh4368 Před rokem +5

    Hierdie was nou wragtig op sy beste... Het lank laas so lekker gelag... ek sal die movie nou weer kyk en weer lekker lag!! Priceless...

  • @andriesboshoff
    @andriesboshoff Před 4 měsíci +1

    Waars my brannewyn!? Ek wil weer kyk! Pyk fliek, dankie

  • @shanabenjamin8945
    @shanabenjamin8945 Před 2 lety +8

    Absolutely love this! Love Afrikaans ❤

  • @gelbblume9658
    @gelbblume9658 Před rokem +1

    Die Boodskapper van God, mag God se gebede en vrede met hom wees, het gesê: (Die beste liefdadigheid is natmaak) 'n outentieke hadith, wat beteken om water te gee aan mense, diere en voëls. Ook van ons is diegene wat deelneem aan waterprojekte en die toegang van water tot huise en afgeleë dorpies fasiliteer, en sodoende kry ons 'n groter beloning 🌼🌱🌴🕊️🥰💕💞💖💖

  • @calitavandermerwe8311
    @calitavandermerwe8311 Před 3 měsíci

    Thank you Pastor for your teachings. God bless you.

  • @melindagrau9970
    @melindagrau9970 Před 10 měsíci +4

    Dit was die beste "kommen" fliek ooit. Wel gedaan en alle sukses vir die toekoms. Hoop om nog te kan sien ❤❤❤❤

  • @andrerondganger8190
    @andrerondganger8190 Před 10 měsíci +2

    Omg 😂😂😂I love this is dog 🐕😍🥰🤣

  • @babsieroos5912
    @babsieroos5912 Před 17 dny

    Beste fliek ekt soooo geniet!

  • @stantonbooys7577
    @stantonbooys7577 Před rokem +1

    Puik fliek, Afrikaans is tops. Lotz is briljant👌👌🤣🤣

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Před rokem +3

    Watched it fir the second time
    Hilariously funny 😂😂😂

  • @braamies5339
    @braamies5339 Před 2 lety +7

    That precast wagon wheel fence...😂😂😂😂

    • @andrerondganger8190
      @andrerondganger8190 Před 10 měsíci +1

      I love this🤩 is movie 😂😂so much and the dogs ❤😂🐕🐩😘

  • @yvonnedebeer9586
    @yvonnedebeer9586 Před 2 lety +4

    Wow.. Thanks for the wonderful movies.. Excellent 👌

  • @wombizclub
    @wombizclub Před 2 lety +1

    Hey from Women's Business Club - thanks for sharing.

  • @royboy7064
    @royboy7064 Před 2 lety +3

    Amazing movıe;Afrikaans is tops ţhanks

  • @jesussavesus2210
    @jesussavesus2210 Před 2 lety

    Rom 10:13 Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
    Hierdie lewe is nie al wat daar is nie, die hemel en die hel is baie werklik, maar Jesus Christus het jou meer lief as wat jy ooit sal weet en wil hê jy moet gered word. Al wat God wil hê, is dat jy Hom met jou hele hart soek en opreg jammer sal wees oor jou sondes. As jy regtig God wil vind en die ewige lewe wil hê, begin net nou met jou hele hart na Jesus soek met gebede en bekering, en jy kan 'n persoonlike verhouding met Hom hê, en jy het dit nodig. Moenie die vrye gawe van die ewige lewe van die hand wys nie, oordeel is baie werklik. God seën.❤🙏🕊

  • @magdalenalerm5935
    @magdalenalerm5935 Před 2 lety +6

    Dis nou n fliek om te geniet. Baie dankie

  • @lynnevanheerden8241
    @lynnevanheerden8241 Před 2 lety +5

    Baie baie dankie vir die fliek. Dit was nou soooo oulik

  • @Explore1only
    @Explore1only Před 9 dny

    Net een woord fantasties😅

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Před 6 měsíci

    Im watching it again
    😂😂😂
    Loving it...
    'Hy's dik die donnerd in?'

  • @andrecoetzer1206
    @andrecoetzer1206 Před 5 měsíci +1

    Dit is nou regtig plattter as plat

  • @brucemillar8446
    @brucemillar8446 Před 8 měsíci +3

    The most authentic Afrikaans movie-post 94'-. And Zeus(AKA-Shaka) , the sweetest best actor ever, is gone but immortalized forever❤

  • @samanthajansen5241
    @samanthajansen5241 Před měsícem

    My favourite movie 🎥🍿❤

  • @sanjaraubenheimer4976
    @sanjaraubenheimer4976 Před 2 lety +6

    Baie dankie heerlike kykgenot. So gelag. Laai srnlief vir ons nog paar flieks

  • @dennydewaal137
    @dennydewaal137 Před 2 lety +4

    I asked for orange’s 🍊
    but life gave me lemons 🍋

  • @Marthie-vd9cl
    @Marthie-vd9cl Před 3 měsíci

    I say,I say!!!!ek laaik hierdie storie. Ons almal moet lag en ek geniet dit weer😂😅

  • @Karen-ig6bp
    @Karen-ig6bp Před 11 měsíci

    Dankie mensies. Ek het net n uur oor om oog te knip en dan moet ek opstaan vir werk. Hierdie is REGTIG iets om oor huistoe te skryf en deurnag te kyk. Bravo aan al die akteurs! Meekwaardig!!

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před 2 lety +2

    Ons het langs sulke wilde moere gebly en hulle hond se naam was ook Tshaka.🤣

  • @samanthajansen5241
    @samanthajansen5241 Před 7 měsíci

    My favourite movie ❤❤😅

  • @betsiemostert8029
    @betsiemostert8029 Před 5 měsíci

    Jammer daars nie Engelse subtitles vir gehoor gestremdes nie. Baie teleugesteld daaroor. Sou graag die movie wou kyk.

  • @yvonnedebeer9586
    @yvonnedebeer9586 Před 2 lety

    Lol 😂 Puik movie. Thanks for a great show

  • @AzizaNordien
    @AzizaNordien Před rokem

    😂❤Very nice thanks 😂

  • @Pig69
    @Pig69 Před 2 lety +2

    Die stuk need vir antie Ella

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 Před 2 lety +2

    Dit was Nou kaalkop lekker moewi

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Před rokem +1

    Oook maar flippen commen.... . 😢😢

  • @sharonnieuwenhuis
    @sharonnieuwenhuis Před rokem +1

    So funny 😁

  • @gerharddewaal2390
    @gerharddewaal2390 Před 7 měsíci

    Niemand vir Molly & Wors - Die Movie nie?

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Před rokem

    Kak man!!
    😂😂😂😂😂
    This is the best comedy in Afrikaans
    English
    Xhosa

  • @zakoberholzer5364
    @zakoberholzer5364 Před rokem +1

    😂😂

  • @ak33656
    @ak33656 Před rokem

    Wie is Willie Esterhuizen se aanhangers

  • @enricoalbertus3030
    @enricoalbertus3030 Před rokem

    half pad & eks in my moer gelag 😂😂😂😂

  • @tiktok2.030
    @tiktok2.030 Před 2 lety

    Baie dankie

  • @kaylastrohmenger3635
    @kaylastrohmenger3635 Před rokem

    Weet iemand hkm ek dit nie kan download nie

  • @atomic19842
    @atomic19842 Před rokem

    Pragtig

  • @sarielakay7902
    @sarielakay7902 Před rokem

    Zs

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Před rokem +1

    die hond maak meer sense!!!

  • @user-gg5fb6wi6u
    @user-gg5fb6wi6u Před rokem

    Hippo baba from me darling IET free stress poo poo for me gali Activa Ladies Day unity and basil Rakesh edappadi apapa from my darling eating police tree eagle find yellow use me up shuffle my darling Italy police LED buddy stress😂😂😂😂🎉❤

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Před 7 měsíci

      You comment doesn’t make any sense.🤔🤔