'n Pot Vol Winter (1992) (Afrikaans)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Die Afrikaanse film 'n Pot Vol Winter vrygestel in 1992
    The Afrikaans film "'n Pot Vol Winter" (A Pot Full of Winter) released in 1992
    www.imdb.com/t...

Komentáře • 12

  • @annawitter5161
    @annawitter5161 Před 2 měsíci +5

    Ek onthou hoe lekker het ek fiets gery skooltoe . In die 70's. Nou nie meer nie. Te gevaarlij 😢

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 Před měsícem +3

    Daar die dae van fietsry Winkel toe stap en net sorg very te lewe Sal ons nie in ons land sien nie.
    Wonderlike jare, tye. Baie Baie dankie ook vir die pragtige ou flieke. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🥰🥰🥰❤️❤️

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Před 2 lety +5

    Baie dankie baie mooi dit geniet

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Před měsícem

    Regtig n puik storie. Is net Jana en die "dokter" was my ever end.. Nee moer!!!.. 😂😂😂❤❤

  • @jeanne-mareekleu2241
    @jeanne-mareekleu2241 Před 2 lety +4

    Baie goeie storielyn die karakters is goed gekies en hulle gaan dit bale ver neem

    • @jhvdwalt2874
      @jhvdwalt2874 Před rokem

      Wel annie mallan het 'n uistekende aktrise uitgedraai voor en na hierdie rolprent , jana cilliers is nog steeds uitstekend , christel smith bly in amerika act nie meer nie , gertha fox het ook verdwyn , Paul c venter skryf nog uitstekende reekse en francois coertze bly ook nou oorsee act ook nie meer nie

  • @toekafrank6998
    @toekafrank6998 Před měsícem

    Dankie!

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg Před rokem +1

    Thank you 😂😂

  • @reniervanheerden6830
    @reniervanheerden6830 Před 6 měsíci

    Sannies Matriek 1991

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před měsícem +1

    Kyk hoe mooi skoon was Bloemfontein.Vandag ‘n regte vuil hool.😒