Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Een van die beste "feel good" afrikaanse liedjies wat die hartsnare terselfdetyd roer.
Thanks julle. Ek sit nou in Taiwan vir al `n en mis vandag my taal en my musiek! Laat my hart nou sommer breek hier by die werk. Hoop om julle live te sien eendag
Groete uit Duitsland! Super!
Stunning beelde op die video. Mal oor die pad tussen GB en Rooi Els. En al die ander wat ons kan herken. En julle lyk ook sommer nice.
Die is my gunsteling liedjie van Twee
Wat 'n fantastiese song julle. Mal oor jul musiek
Amazing Duet, ek en my vrou het lekker gesokkie op die song, Baie dankie julle is geseen met n special talent 🥰
Herman jy is 'n model afrikaaner :-) dankie vir julle musiek! Groete uit Diutsland!
Love julle musiek !!
L O V E dit!!!!!! #grootfan
Love julle !!!!!
Julle is amazing... ❤
I'm an Aussie, but in love with SA music and trying to learn afrikaans... I absolutely love this song, how can I get the lyrics? :-)
I'm on it ;)
Ek wens julle wil net n album maak!!! Mal oor julle musiek! ❤ #KeepItGoing
Hi Monique, ons album is beskikbaar by meeste goeie musiek winkels asook op bv Itunes en Google Play :)
WHoooo ek sal dan definitief gaan loer baie dankie
Wow eerste keer wat ek van julle hoor. Fantasties hoor, ek is seker julle sal nog groot gan. Hou aan so
amazing verby
Mal oor hierdie song!
awesome wow
my gunsteling song! ek het dit nou net begin sing en toe moes ek dit soek hahaha ek sit en werk, maar my oorfone doen 'n goeie werk.
mal oor die song ..