- 13
- 5 055 187
Herman Kleinhans
South Africa
Registrace 30. 04. 2014
Sanger en liedjieskrywer, Herman Kleinhans, is gebore in Sunland in die Oos-Kaap en bevind homself tans in die mooie Patensie.
Hy het sy deurbraak in die musiekbedryf gemaak toe sy groep, TWEE, die Afri-Visie
liedjieskryfkompetisie gewen het met die liedjie Ek Sweer. Hulle het verder gegaan
en diep spore in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak met die albums Piekniek vir
twee en Sirkels.
Herman het reeds vyf solo albums en kortspeel plate opgeneem naamlik:
Vir Megan - 2015
Kamer 4 - 2017
Ruite Oop - 2020
EP in F - 2022
Kranse - 2023
Intussen het hy ook die musiek gekomponeer vir die gewilde Kyknet TV Reeks, Alles Malan. Wanneer hy nie musiek
maak nie, brei hy sy besigheid, Twee Vellies, uit en het tans winkels in Jeffrey’s
Baai, Port Elizabeth en Mosselbaai.

Herman Kleinhans - KAGGEL
Video vervaardig deur Ebert Steyn Films.
Liedjie gehermeng (remix) deur Fred den Hartog.
Finale meng (master) deur Tim Lengfeld
Geskryf deur Herman Kleinhans
Vir besprekings kontak tweemusiek@gmail.com
Liedjie gehermeng (remix) deur Fred den Hartog.
Finale meng (master) deur Tim Lengfeld
Geskryf deur Herman Kleinhans
Vir besprekings kontak tweemusiek@gmail.com
zhlédnutí: 8 854
Video
TWEE: Brandewyn
zhlédnutí 191KPřed 7 lety
Hier is TWEE se eerste enkelsnit van 2017. Die CD tans landswyd beskikbaar asook op digitale platforms. Vir besprekings kontak gerdavr@iafrica.com
TWEE - Stukkies
zhlédnutí 78KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - Wag net bietjie
zhlédnutí 44KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - Mammon
zhlédnutí 40KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - Sproet vir Sproet
zhlédnutí 22KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - As die son
zhlédnutí 62KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - Sink
zhlédnutí 31KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE Vloed
zhlédnutí 23KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE - Kaggel
zhlédnutí 82KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com Vrede
TWEE Roetes
zhlédnutí 29KPřed 9 lety
Vir meer inligting besoek: tweemusiek Die liedjie is opgeneem deur Pierre Theron by Stellenbosch University Studios. Vir besprekings stuur 'n e-pos na tweemusiek@gmail.com
TWEE - Vloed
zhlédnutí 96KPřed 9 lety
TWEE is 'n nuwe Afrikaanse Duo. Vir meer inligting en liedjies besoek: tweemusiek tweemusiek. www.soundcloud.com/tweemusiek Video vervaardig deur: Hugo Brand ©HKleinhans 2014
TWEE - Vloed
zhlédnutí 1,3KPřed 10 lety
TWEE is 'n nuwe Afrikaanse Duo. Vir meer inligting en liedjies, besoek tweemusiek of tweemusiek
love julle!!! My CD (julle eerste een huh?) in Namibie vergeet - gelukkig ondek ek julle hier! Julle is soo underrated! Keep on!!
Shoe, dit was n ontdekking, ek ken so baie mense in die video. lekker musiek.
I LOVE IT SOOO MUCH!!! Whens the next song coming?
Herman jy is 'n model afrikaaner :-) dankie vir julle musiek! Groete uit Diutsland!
Mooi - Greetings from your fan in Germany!
Hi Herman Het jy dalk groot asb nog n copy van Slagyster - Kantlyn? Ons almal soek die video vir dood, dis n ou favourite van skool jare af
Julle is amazing... ❤
Net flippen amazing,mal oor julle songs.
Loves from Turkey
Hi, where can i buy your albums? you guys make really awsome music!
Amazing Duet, ek en my vrou het lekker gesokkie op die song, Baie dankie julle is geseen met n special talent 🥰
WOW WOW WOW!! Ek weet nie waar ek die heeltyd was nie! Maar hier ontdek ek julle vanaand! LOVE LOVE LOVE DIT! Nou riteltit my keybord saam julle wonderlike stemme en klanke. En gaan my werk sommer so La la la la La, toetoe toe toe toe klaar wees! Julle het sopas 'n opgewonde Fan by Gekry! "Bhubezi" van Nelspruit Mpumalanga. Kwarentyn my enige tyd met julle musiek en ek is HAPPY!
my gunsteling song! ek het dit nou net begin sing en toe moes ek dit soek hahaha ek sit en werk, maar my oorfone doen 'n goeie werk.
Mal oor hierdie song!
❤❤❤ Lekker man!!! Ja die beat is lekker. Maak ook seker om Afrikaans Wil Dans se musiek uit te check!!! Hulle remix ook orginal musiek.
Is dit waar dit julle opgebreek het??? En as dit is, is ek soooo jammer. Nou weet ek net nie meer wat ons by ons slool gaan luister nie. Ek is 12 en by my skool luister ons net na julle musiek “twee” dis soos die in ding by ons skool.
Ek hou van hulle "TWEE"
Hail Satan.
Poes
@@wianweideman8385 Freedom of religion.
@@wianweideman8385 Tos
@@ShootingPermit freedom of speach poes
holy shit, waar kruip julle weg??? dis awesome
wow
Oorspronklik pragtig en Afrikaans Mal oor julle.
Wow eerste keer wat ek van julle hoor. Fantasties hoor, ek is seker julle sal nog groot gan. Hou aan so
Thanks julle. Ek sit nou in Taiwan vir al `n en mis vandag my taal en my musiek! Laat my hart nou sommer breek hier by die werk. Hoop om julle live te sien eendag
#MMK 2018. Thank you for a wonderful performance.
My beste misiek
Struisbaai!
oorgasme
Kon ongelukkig nie jul CD in Durban op spoor nie...sal weer begin soek.
Groete uit Duitsland! Super!
Fantasticals!!!
awesome wow
LOVE hierdie liedjie!!!
Ouens julle is great well done.
Ja nee. bliksem! dis waragtig beautiful! wow! pragtige lirieke , pragtige musiek, pragtige stemme . wow!
Wat 'n fantastiese song julle. Mal oor jul musiek
Love julle !!!!!
Een van die beste "feel good" afrikaanse liedjies wat die hartsnare terselfdetyd roer.
mal oor die song ..
Julle is klas!!!!
amazing verby
Die is my gunsteling liedjie van Twee
I'm an Aussie, but in love with SA music and trying to learn afrikaans... I absolutely love this song, how can I get the lyrics? :-)
I'm on it ;)
Stunning beelde op die video. Mal oor die pad tussen GB en Rooi Els. En al die ander wat ons kan herken. En julle lyk ook sommer nice.
awesom
Ek wens julle wil net n album maak!!! Mal oor julle musiek! ❤ #KeepItGoing
Hi Monique, ons album is beskikbaar by meeste goeie musiek winkels asook op bv Itunes en Google Play :)
WHoooo ek sal dan definitief gaan loer baie dankie
L O V E dit!!!!!! #grootfan
Love julle musiek !!
you guys are really good
Ek het vandag julle ontdek. FINOMINAAL!
kanie wag om julle "TWEE" vanaand live te sien by shananigans nie xD