Dié Donkie is 'n wonderlike ding

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 06. 2020
  • NIEMAND is ’n hero nie en niemand is untouch­able nie, maar wanneer jy opreg lewe, behoort jy altyd orrait te wees.
    Volgens Jerome “Donkie” Booysen is dít die filosofie wat hom oor die jare aan die gang gehou het.
    Die 56-jarige voormalige kookwater senter van Saru het in ’n eksklusiewe onderhoud by sy luukse huis in Glenhaven in Bellville met Son gesels.
    Hy vertel: “As kind het ek in die blokke in Kewtown oorkant Athlone-stadion opgegroei. Daar was nie ’n rugbyklub nie.
    Donkie onthou: “Ons was van verskillende unies, maar in die Saru-span het ons saam gespeel. Wanneer ek terugkyk, was my Saru-jare die beste. Ons het goeie rugby gespeel en ek het myself baie geniet.
    “Benewens my pa was Millin Petersen ’n invloedryke persoonlikheid in my senior rugbyloopbaan."

Komentáře • 8

  • @PapadocEighteenohfour-mi4yj
    @PapadocEighteenohfour-mi4yj Před 10 měsíci

    My favorite rugby hero and rugby history.

  • @theodecy4748
    @theodecy4748 Před 3 lety +1

    as dit nie vir die jare was wat spelers soos Jerome agv kleur nie in aanmerking kon kom vir n plek in die springbok span,
    sou hy een van die beste spelers in die wereld gewees het

  • @nickmatthee9961
    @nickmatthee9961 Před 3 lety +4

    Lol ja man ek het vir Mr Booysen n paar keer ontmoet maar wou hom altyd gevra het waar kom jy aan die bynaam Donkie, ekt altyd gedink hy was stubborn op die Rugby veld.

  • @user-tc2ht7wg7c
    @user-tc2ht7wg7c Před 4 měsíci

    Kwaai bro

  • @tarrynleestroebel6006
    @tarrynleestroebel6006 Před 3 lety

    My father always saw him as a rugby legend

    • @theodecy4748
      @theodecy4748 Před 3 lety

      hy is n rugby legend.....ken hom baie goed......

    • @PapadocEighteenohfour-mi4yj
      @PapadocEighteenohfour-mi4yj Před 10 měsíci

      It is true.
      He would have made province and
      We could have trained him springbok.
      I believe.

  • @leeroymartin1241
    @leeroymartin1241 Před rokem

    The interviewer is very unprofessional and too flat, Mr Booysen is more professional