Familie vertel van tweede plaasaanval in maand

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 05. 2014
  • Gewapende rowers het twee keer in vier weke op die Berg-gesin se plaas Weltevredenheid buite Delmas toegeslaan. Hulle het Jan Berg (78) en sy dogter, Riana (45), Dinsdagoggend onderskeidelik op die boude en bene met 'n strykyster gebrand. Vier weke vroeër het rowers Jan se vrou, Ina (75), op die wang gebrand en Jan met 'n vuurwapen aangerand. Die beserings is vier weke later steeds sigbaar. 'n Man verskyn môre in die Delmas-landdroshof weens die aanvalle.

Komentáře • 15

  • @childofkingjesus777
    @childofkingjesus777 Před 6 lety +7

    Amen. Die Here het julle beskerm! Vader, in die Naam van U Seun Jesus Christus, bid ek 'n engele skare skouer aan skouer om hierdie mense se huise en eindom. Ek bid 2 magsengele by hulle deure met swaarde gedoop in die Bloed van die Lam. Dankie Here dat U hierdie kosbare kinders van U sal beskerm teen die Bose. In Jesus Naam. Amen.

  • @poinsettiadenk8785
    @poinsettiadenk8785 Před rokem

    Sjoe! Dis hartseer! Mag God met julle wees!

  • @user-ol9tz6kp6o
    @user-ol9tz6kp6o Před 28 dny

    Savages. Dankie Here Dat U hierdie families beskerm het

  • @dawidbrunette2721
    @dawidbrunette2721 Před 6 lety +4

    Ons Boere moet saam staan en mekaar beskerm. Ons het nie 'n regering of hulp van buite af nie.

    • @raymonddelport9930
      @raymonddelport9930 Před 5 lety +2

      mense kan nie so iets doen nie dit is die duiwel se kinders ek kan nie eers so iets an n dier doen nie

    • @raymonddelport9930
      @raymonddelport9930 Před 5 lety +2

      ons moet so doen maar ons is te min maar ons moet bid vir help

    • @gpj6321
      @gpj6321 Před 5 lety +2

      Staan saam. Sluit aan en volg gebeure. Dit lyk of dinge erger gaan raak. Moet nooit ophou bid tot ons Hemelse Vader nie.

    • @LisaBriers123
      @LisaBriers123 Před 4 lety +1

      Ek stem saam ons moet saamstaan en vir mekaar begin veg en daar vir mekaar wees. Ons moenie dat hulle ons mense so martel nie

  • @winifredbadenhorst2968

    DANKIE HERE, hul leef nog. Raak hul aan met genesende hande en neem weg die seerkry uit hul gedagtes. Vader slegs U kan al die sielkundige letsels wegneem. Dankie HERE in Die Naam van Jesus, Amen

  • @alanaslabbert8412
    @alanaslabbert8412 Před 5 lety +1

    my hart kannie dit vat nie Jesus,U weet eks in trane,hou asb.al die intense bose aanvalle weg van U kosbare kinders🙏🙏🙏🙏ek pleit intens die bloed van Jesus oor een en elke boer en sy familie,sodat die bose hulle sal miskyk🙏🙏🙏en hulle verewig en altyd uitlos,in die Naam van onse liefdevolle Vader Jesus Christus pleit ek U intense beskerming oor hulle almal en oor U weerlose mensies en kinders in ons onstabiele land🙏🙏🙏🙏🙏🙏❤❤❤❤🙌🙌🙏Amen🙏🙌🙌🙌❤❤❤❤❤🙏🙌🙏🙌

  • @JilleOuma-nv6oz
    @JilleOuma-nv6oz Před 11 měsíci

    Nie net een nie maar al die gepeupel van die wat ons so haat begin met die duiwels besete is eerste boere waar is julle wapens

  • @hannoniemand
    @hannoniemand Před 3 lety

    Ek is nou op die tip om een van hulle dood te maak