Tendense van die Periodieke Tabel: Gr. 10 Chemie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 05. 2023
  • Tydens hierdie les fokus ons op die tendense van die Periodieke Tabel. Ons kyk spesifiek wat gebeur met die Ionisasie Energie en atoomradius. Hierdie is 'n opname van 'n ekstra klas wat ek aangebied het.

Komentáře •