DWARSKERSBOS. As ons twee eers getroud is (1984)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 09. 2016
  • 'n Komedie van 1984 oor die lief en leed van ‘n doodgewone afrikaanse gesin in die stad. Met Hannah Botha, Ernst Eloff, Wilna Snyman, Alex Heyns, Cyrilene Slabbert, Selma van der Vyver, Ryno Hattingh, Sally Campher, Eric Nobbs en Stefan Foord.

Komentáře • 21

  • @romascott6567
    @romascott6567 Před rokem +2

    Hierdie is 'n vonds duisend!! Op Hoërskool (Engelse Hoërskool) het ons Afrikaanse onderwyseres ons die oplossing laat voorlees. Ek het die rol van die weduwee gelees omdat ek vlok kon oorslaan van Afrikaans na Engels. Jare later ondek ek dat my verloofde in sy Matriekjaar die rol van Oupa vertolk het toe die skool "As ons twee eers getroud is!" opgevoer het. Sestig jaar gelede.
    Die huwelikslief wat so gemartel word is "Mag altyd rose" uit die ou FAK Sangbundel. My ma het die lied op vele troues gesing en ek het haar op die klavier begelei. Dit is 'n besonderse mooi lied.
    😃😃👏👏👏👏👏👏

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 Před rokem +2

    Ek is sooo bly ek het hierop afgekom. Ek onthou toe ek klein was het ek hierdie fliek oor en oor gekyk. Vandag geniet ek hom nog steeds so baie!

  • @vasti018
    @vasti018 Před 11 měsíci +1

    Baie dankie!

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 Před 11 měsíci +2

    Pragtige video. ❤

  • @carienduplessis6963
    @carienduplessis6963 Před 6 lety

    The video don't want to play, how can I get a copy of this movie?

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 Před rokem

    "Happily married without a cloud in the sky" 😂😂😂🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @roystonfarquhar9683
    @roystonfarquhar9683 Před 5 lety +1

    I am trying to locate copies {DVD} of Sally Campher's "Die Drie Van Der Walts" and "Het van Verlangenkraal". Can anyone assist?

    • @roystonfarquhar9683
      @roystonfarquhar9683 Před 5 lety

      @@louisbothma2491 Thank you Louis. I managed to get Episodes 2 - 3 BUT Episode 1 is only MP3/OGG and not MP4. How do I fix this?

    • @ameerdrew3649
      @ameerdrew3649 Před 3 lety

      i realize it's quite off topic but do anyone know a good place to watch new series online ?

    • @sterlingbraden4270
      @sterlingbraden4270 Před 3 lety

      @Ameer Drew I use Flixzone. You can find it by googling =)

    • @karsontristian6872
      @karsontristian6872 Před 3 lety

      @Sterling Braden yup, been using Flixzone for months myself =)

    • @ameerdrew3649
      @ameerdrew3649 Před 3 lety

      @Sterling Braden thanks, I signed up and it seems like a nice service =) Appreciate it!

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Před 2 lety +1

    Dear weskus news channel am jason and like all your up louds am asking if you could plz up loud all of the tv reeks ager ellke man all siesonens om op te laai ek sal bIe bly wees if you could and nommer asseblife siesinen1 en siesonen2 van nommer asseblife en soutmansland as well as I really injoy all of the old afrikaase tv reeks en drama meny thanks to you for your help and up louds it's very injoyble kindness from Mr jason Rowe

  • @romascott6567
    @romascott6567 Před rokem

    Opvoering.......... nie oplossing nie. .

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Před 2 lety +1

    Dear weskus news channel am jason am asking nicely if you could plz loud up tv reeks ager ellke man all siesonens if you have it as I injoy the afrikaase tv reeks en drama en soutmansland en nommer asseblife siesonen1 en siesonen 2 ek saal baie bly wees plz keep me posted kindness to all your up louds

  • @mr.d2993
    @mr.d2993 Před 4 lety

    Wat n pot snot.

    • @almamoodley8996
      @almamoodley8996 Před 4 lety

      It means that it is nonsense

    • @mr.d2993
      @mr.d2993 Před 3 lety

      @Bruh lekker aunties and drama is nog steeds better as die pot snot.

    • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
      @Herr_Flick_of_ze_Gestapo Před 3 lety

      @@mr.d2993 Gaan loop eerder man... jys commin-verby.

    • @mr.d2993
      @mr.d2993 Před 3 lety

      @@Herr_Flick_of_ze_Gestapo commin, laat ek jou wys hoe commin ek kan wees... jou parra is commin.