DIE GRIEKWA IS NOG

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 06. 2022
  • Die verhale en belewenisse van die Griekwa-volk in beide Kranshoek en Griekwastad/Campbell gee ‘n blik op die geskiedenis en ryk kultuurerfenis van hierdie groep as ʼn Eerste Nasie van Suid-Afrika. (2020)

Komentáře • 19

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před rokem +5

    Baie dankie dit is so interresant....slim mense van die aarde God se Apteek

  • @snymanj15
    @snymanj15 Před rokem +3

    Dankie Sandra. Ek het jou laas in Gods must be crazy gesien. Gaan al jou goed kyk. daar is dinge in ons land wat ek nooit van geweet het nie.

  • @jasminabussack7853
    @jasminabussack7853 Před rokem +4

    Oo die stories is baie mooi .Ek wens ek kan vir julle kom kuier.Baie mooi lekket gesellig .🤗🤗🤗😊😊😊

  • @jimmyjazz1186
    @jimmyjazz1186 Před rokem +7

    Baie baie dankie vir die geskiedenis.Dis waar my Reoboth Baster famielie vandaan kom.

    • @HannesBrandt
      @HannesBrandt Před rokem

      Ek ook van Rehoboth, en dink ook Baie Basters kom van Griquastad af.. En dai omgewing.

  • @operationshub2163
    @operationshub2163 Před rokem +5

    Pragtig. Ek ken Griekwastad en geskiedenis baie goed. Baie respek vir die Griekwa volk

  • @Nicorien
    @Nicorien Před 2 měsíci

    Dankie. Dis kosbaar!

  • @daveherbst9182
    @daveherbst9182 Před rokem +2

    Wonderlik interessant en meer .dank U.

  • @Scar_7.62
    @Scar_7.62 Před měsícem

    Two hundred Griqua horsemen defeated the basotho army of Mantatisi .

  • @gregoryfrancis3899
    @gregoryfrancis3899 Před 2 měsíci

    Wees versigtig om nie jouself as 'n verdediger van taal voor te hou ten koste van menseregteskendings wat deur jou onderdane gely word nie.

  • @mashobanakubeka1813
    @mashobanakubeka1813 Před rokem +3

    Interesting how no mention of atrocities committed by settlers on these Africans

    • @orajoubert1242
      @orajoubert1242 Před rokem +3

      You mean Nguni settlers

    • @mashobanakubeka1813
      @mashobanakubeka1813 Před rokem

      @@orajoubert1242 you got Nguni blood

    • @Deontjie
      @Deontjie Před rokem

      @@orajoubert1242 No, Zulu. After all Shaka was murdered by his own brother.

    • @Phillip-oo2ft
      @Phillip-oo2ft Před 11 měsíci +1

      Always in pain...always that hidden inferior attitude agenda ...get over it...we are all fearfully and wonderfully made by God...

    • @Gerrard_b
      @Gerrard_b Před 5 měsíci

      The griqua suffered at the hands of both black and white . The question is , which of the two is the better overlord ?