Datsun Bakkie - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 09. 2017
  • I'm not the owner of the song.
    Full Credits to Bok Van Blerk

Komentáře • 16

  • @hanonartjiefroehlich9066
    @hanonartjiefroehlich9066 Před 6 lety +2

    Love die liedjie

  • @garryroos9502
    @garryroos9502 Před 6 lety +5

    Bok jy is awesome!!!!!

  • @johanroux8837
    @johanroux8837 Před 4 lety +7

    Ek was ‘n wegloop hond
    Tegnies ongesond
    Taai groot geword
    Ek het geeet met my hande
    En ek kou oopmond
    Jy was die dorps prinses
    Dressed to impress
    Al die mans wou jou he
    Maar jy wou langs my kom le
    Net hier langs my
    Die padda soek sy prinses, wergeet van die res.
    Dit was ‘n Datsun bakkie en cheap hotels
    Skaars geld gehad om huistoe te bel
    Dit was vuurmaakhoud vir die ou dae
    Ons het gelewe vir daai dae
    Nou as die kleinkinders ons vra, se ons dit was die dae
    Jy was so mooi vir my
    Jou lyf so perdeby
    Sou die nag om ry
    Wat jy in my raak kon sien
    Was ‘n groot misterie
    Dit was net ek en jy
    Die dorp was net te klein
    Ons moes groener wei
    Weivelde kry
    Ons was een ons was saam

  • @djskiepypoggenpoel3125
    @djskiepypoggenpoel3125 Před 6 lety +4

    Bok van blerk is awesom

  • @helenastewart8894
    @helenastewart8894 Před rokem +1

    bitter lekker song

  • @hannokudu8042
    @hannokudu8042 Před 6 lety +1

    Cool

  • @marlezevdwesthuizen1063
    @marlezevdwesthuizen1063 Před 6 lety +2

    Cool bok

  • @marykagrobler7453
    @marykagrobler7453 Před 3 lety +1

  • @johanduplessis7658
    @johanduplessis7658 Před 5 lety +5

    Hkm is jy nie op Apple Music nie🙁🙁🙁

    • @kindlykayden5557
      @kindlykayden5557 Před 4 lety +1

      Johan Du Plessis want hulle het gesien die Lietjie gaan te min geld maak

    • @hanruhills3362
      @hanruhills3362 Před 4 lety +1

      Dis sommer dom want dis n great liedjie

    • @simonjaspermusic
      @simonjaspermusic Před rokem

      Van sy albums is ongelukkig nie aanlyn beskikbaar nie, weens probleme met ou platemaatskappye, maar hulle is hard besig om daaraan te werk om die regte te kry om dit op te laai.

  • @leecrews7666
    @leecrews7666 Před 6 lety +2

    Leke man Leke

  • @izelleferreira4372
    @izelleferreira4372 Před 5 lety +1

    Ek is so mal oor jou my kind ook😘🙌🙌🙌😹😸💜💜❤💋👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👌👌👌👌👌👍

  • @carelswanepoel3377
    @carelswanepoel3377 Před rokem +1

    Ons ver jou suid afrika