Hoërskool Oosterlig Onderwysersdag 2023

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Dankie, Oosie-onnies!
    Agter elke suksesvolle jongmens wat in hulself glo, is 'n onderwyser wat eerste in hulle geglo het!
    Dankie dat die Oosie-onnies ons onderrig met kennis en gesag, én terselfdertyd oplei met wysheid en liefde!
    Gelukkige Onderwysersdag!
    5 Oktober 2023
    Leierskomitee 2024 ❤️💛💙
    www.hsoosterlig.co.za

Komentáře •