BOMPLANTER: Stefaans Coetzee se getuienis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 07. 2024
  • Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!
    Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:
    www.bybelstudie.co.za/product...
    KONTAK VORM
    Maak gerus ook met ons kontak. Deur die kontak vorm in te vul, stuur ons graag vir jou 'n welkom boks as jy op ons databasis kom:
    Kontakvorm: gesinskerk.breezechms.com/for...
    Kontak die Kantoor:
    info@gesinskerk.co.za
    087 2555 827
    Volg ons gerus aanlyn by:
    Facebook: gesinskerk
    Instagram: gesinskerk
    Webtuiste: www.gesinskerk.co.za

Komentáře • 13

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 Před 6 měsíci +1

    Baie dankie vir hierdie getuienis!! Dit is baie bemoedigend!!❤❤

  • @faranaazpilot8032
    @faranaazpilot8032 Před 9 měsíci +2

    Beautiful testimony to God be the Glory 🙏

  • @magrietleroux8677
    @magrietleroux8677 Před rokem +3

    Baie spesiaal om te hoor hoe iemand so nederig en sonder inhibisies sy storie vertel. Dankie Here dat U gewone mense gebruik om U Evangelie te bring. Seën hierdie man, Here.

  • @rainbowstitches7920
    @rainbowstitches7920 Před rokem +3

    Mag Abba jou en jul Gesin oorvloedig Seën en Bederf🤍🙌

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Před rokem

      can i ask who is ABBA u speaking about

    • @slr6897
      @slr6897 Před 6 měsíci +1

      @@eisbeinGermanyAbba is a word for Father God

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Před 6 měsíci

      @@slr6897 yes but then you must say ABBA Vader, because the word Abba on its own has now meaning, it's same as in English -- Heavenly Father - if one just saying Heavenly it has no meaning

    • @andries4061
      @andries4061 Před 4 měsíci

      @@eisbeinGermany Abba has meaning of its own, it is the Aramaic for father. To say Abba Father is to say Father Father, so it makes more sense to just say Abba.

  • @Ruach_Isaiah.44-3
    @Ruach_Isaiah.44-3 Před rokem +5

    In Matt7:21 word slegte gedagtes saam met moord genoem. Daar is nie klein en groot sondes in die Bybel nie. As jy moet pynpille drink is jy nog nie waarlik vry nie. Bestraf daardie vyandige gedagte wat jou aankla. Die ou mens was 'n moordenaar, begrawe hom saam met Christus. Joh3, Rom6 . In Christus is jy n nuwe mens! Gal3. 2Kor5:17.
    Gee die pynpille waarvan jy ʼn slaaf is, ook vir Jesus. Onthou die Bybel sê wie die Seun vrygemaak het sal waarlik vry wees. Jesus is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde. Hy verander nie. Sy beloftes is aan jou en jou kinders. Hand1:4+5. Hand2:33+39. God verander nooit. As Hy gister vry gemaak en genees het sal hy jou vandag ook genees, vergewe, verlos en vrymaak. Ons almal word gered deur Sy genade. Rom 3:22-24. 1Joh 1:8+9. Wees geseënd man van God.

    • @mariebeukes1848
      @mariebeukes1848 Před 8 měsíci +1

      Ek kan net sê Amen. Stefaans mag die Here jou seën en jou vry maak.

  • @Rundu1987
    @Rundu1987 Před rokem +1

    Acts 16:30-33
    KJV
    30 And brought them out, and said, Sirs, what must I do to be saved?
    31 And they said, Believe on the Lord Jesus Christ, and thou shalt be saved, and thy house.

  • @andriettefourie507
    @andriettefourie507 Před 8 měsíci +1

    So so ongelooflik