Lamb Champs Episode 5 - Moordenaarskaroo

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 02. 2022
  • In hierdie episode kuier ons in die Moordenaarskaroo by Niel en Marietjie Brink. Hulle maak vir ons Karoo stert en vlerk, kaiingslaai en gesels oor hulle interessante uitdagings met skaapboerdery in die Karoo
  • Zábava

Komentáře • 5

  • @seavale11
    @seavale11 Před 2 měsíci

    bottel bly vol en glase ook... soek so een en die naam van die plek het n mooi storie... daar was gif plante wat boesmans ood gemaak het....

  • @julianschmahl8267
    @julianschmahl8267 Před 10 měsíci

    Epic moordenaarskaroo story😂

  • @pintojunky
    @pintojunky Před 6 měsíci

    Meyer, Het vir jou 'n idee vir die garneering van daai ponsie van jou. Instede van 'n tjoppie(kan verstaan die lamb champs tema en daai choppie gaan mooisaam), sny 'n lekker stukkie geel vet biltong aan repies maar nie heeltemal deur nie aan die een kant en saal hom op orie kant vannie pons glas.

  • @lisadwight
    @lisadwight Před 2 lety

    Lekkkkkkkker!

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA Před 6 měsíci

    Die kameraman wat nie kan pan na die boom toe nie (2 KEER!) is ongelooflik.... Jy moet terug SAUK toe perd.