Gr. 12 Fisika: Projektielbeweging Grafieke

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 10. 2020
  • In hierdie video gaan ons verder kyk oor projektielbeweging - spesifiek hoe om die grafieke te interpreteer of te teken. Ons gaan kyk na die posisie-tyd, snelheid-tyd en versnelling-tyd grafieke van gewone projektiele, maar ook na die voorbeeld van die bonsende bal.

Komentáře •