Video není dostupné.
Omlouváme se.

Ek het u lief o Heer - Leza Liversage Oorgegee

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 01. 2010
  • Retief Burger is a Merchant Music artist
    Visit www.merchantmusic.co.za to puchase DVD online

Komentáře • 36

  • @andresteenkamp2064
    @andresteenkamp2064 Před 6 měsíci

    Dankie Heilige Gees ek voel U en ek hoor U en U wys vir my dinge uit...

  • @sharloliveentertainment4959
    @sharloliveentertainment4959 Před 11 měsíci

    Hierdie is my gunstelling lied en so mooi .....❤❤❤

  • @AmandaWait
    @AmandaWait Před 6 lety +6

    *Jesus, die Een na wie ek smag. Ja Here Jesus, ek het U lief O Heer, met alles in my, met krag en verstand het ek U lief. U is die Liefde van my lewe!* ❤️😍👐🕊️

  • @theoprinsloo8669
    @theoprinsloo8669 Před 2 lety +1

    verskriklik mooi. salwing.

  • @hephzibahmakhetha4371
    @hephzibahmakhetha4371 Před 5 lety +3

    Wat ń pragtig lied 😢! Jesus Christus is altyd die beste ❤.

  • @andresteenkamp2064
    @andresteenkamp2064 Před 8 měsíci

    ek het U lief o Heer...
    maar ek is so seer...

  • @andresteenkamp2064
    @andresteenkamp2064 Před 9 měsíci

    ek het U lief o Heer...
    ten spyte van al die seer...

  • @siocnarf1100
    @siocnarf1100 Před 10 lety +11

    Een van die mooiste Afrikaanse Christelike liedjies wat nog geskryf is!

  • @rodneyspray3311
    @rodneyspray3311 Před 8 lety +10

    Ek het U lief o HEER met alles wat binne in my is, dankie vir alles wat U vir my en my gesin doen elke dag.

  • @andresteenkamp2064
    @andresteenkamp2064 Před 6 měsíci

    Ek het Die Waarheid Alleen lief...

  • @juanitamccarthy1112
    @juanitamccarthy1112 Před 7 měsíci

    hi Leza, so happy i can eventually leave a message 4 you. your voice is amazing + so are you.
    blessings 2 you

  • @alfredventer
    @alfredventer Před 9 lety +12

    Wat n geweldige salwing is daar op haar musiek.
    Alle eer aan Abba Vader vir hierdie Hemelse Stem!!

  • @gerrieburg9917
    @gerrieburg9917 Před 6 lety +6

    HERE help ons tog om U lief te hê soos U ons lief het!!

  • @raylenebrown4610
    @raylenebrown4610 Před 11 lety +3

    ek is verskriklik lief vir huurdie gesang ...ale eer aan die MEESTER...Leza dankie

  • @manieoosthuizen6285
    @manieoosthuizen6285 Před 8 lety +3

    mag God wat jou lippe van klei,aan raak dat wanneer jy sing,sielle aan sal raak,dat hulle n smagting sal he na God en dat God jou as n kragtige diesieppel vir Sy EER sal gebruik,geseend is jy bruid van God

  • @jvhbur
    @jvhbur Před 13 lety +4

    Ongelooflike stem Leza. Aan God die eer

  • @ClaudineKidson
    @ClaudineKidson Před 10 lety +7

    'N Stem soos 'n engel. Dis diep mooi

  • @dekock1964
    @dekock1964 Před 7 lety +4

    Oo so Amen. Ek het U SO lief o Heer

  • @mopanitrust9034
    @mopanitrust9034 Před 2 lety +1

    Jesus, ons is lief vir U. 1 Thessalonians 4:16 - 18

  • @007Roelof
    @007Roelof Před 4 lety +1

    Ek het U lief o Heer

  • @venessarapatsa9874
    @venessarapatsa9874 Před 8 lety +5

    dis 'n awesome song!!!!

  • @lee-royolyn4533
    @lee-royolyn4533 Před 4 lety

    Nogsteeds , en sal vir altyd ñ baie mooi song wees .

  • @lerissarossouw9357
    @lerissarossouw9357 Před 11 lety +3

    ek het U so lief o Heer

  • @punyezwacynthoria4908
    @punyezwacynthoria4908 Před 3 lety

    Supernatural Love of JESUS for the sinner.

  • @beau-annrouth6076
    @beau-annrouth6076 Před 6 lety +3

    God i love and NEED YOU

  • @elizmakotze5198
    @elizmakotze5198 Před 9 lety +4

    I also like this voice of her

  • @juan-claudeprince7195
    @juan-claudeprince7195 Před 9 lety +2

    met alles in my het ek U life....

  • @louwventer6536
    @louwventer6536 Před 2 lety

    So mooi!!!

  • @orionlottering7349
    @orionlottering7349 Před rokem

    Ag nee girl. Dis te dooierig.

  • @andresteenkamp2064
    @andresteenkamp2064 Před 8 měsíci

    Kom haal my Pappa...

  • @AndrewduToit
    @AndrewduToit Před 9 lety +8

    Wat 'n LIED. EK het u ook lief o Heer.

  • @Blikkies1011
    @Blikkies1011 Před 11 lety

    Hallo

  • @jacobtack1945
    @jacobtack1945 Před 4 lety +2

    Wie volg jy regtig?
    Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
    1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
    Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
    Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
    Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
    Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
    Is deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
    Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
    Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
    Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
    Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
    Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
    Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
    Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
    Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.

    • @calliepohl7230
      @calliepohl7230 Před rokem

      Jacob Tack.
      Hy wat onder die wet wil leef moet net een ding besef die wet gaan jou oordeel . Ek is nie ñ jood nie maar ñ boer.As ek Jesus se naam aanroep en daars ñ Salwing .Hoe dan nou.

    • @jacobtack1945
      @jacobtack1945 Před rokem

      @@calliepohl7230 Jammer Callie, maar jy verstaan Yahuah se Woord verkeerd, met die christelike teologie.
      Soos in die geval van enige situasie, waar ‘n wet verbreek word, dan is diegene wat die wet verbreek, kom onder die wet.
      Bv: As jy op die snelweg die spoedgrens verbreek, as die verkeers polisie jou vang, dan word die wet op jou toegepas and jy word gestraf met ‘n boete.
      Diegene wat nie die pad reels verbreek nie, die wet word nie op hulle toegepas nie, want hulle is wets gehoorsame mense.
      Die volgende skrif gedeeltle verduidelik dit:
      1Ti 1:9 knowing this: that Torah is not laid down for a righteous being, but for the lawless and unruly, for the wicked and for sinners, for the wrong-doers and profane, for those who kill their fathers or mothers, for murderers,
      Maw, as jy Yahuah se Torah onderhou, dan loop jy in die Gees van Yahusha, en jy is NIE onder die Torah nie. Dit word mooi verduidelik in die volgende skrif gedeelte:
      Gal 5:16 And I say: Walk in the Spirit, and you shall not accomplish the lust of the flesh.
      Gal 5:18 But if you are led by the Spirit, you are not under Torah.
      Ek is ook nie ‘n Jood nie, en is ook ‘n boer. Dit verander niks met wie die kind van Yahuah is nie. Dit maak nie saak wat se nasie of ras jy is nie. Om gered te word moet jy ‘n geestelike Yisraeliet wees.
      Yisrael beteken om te oorkom met Yahusha. Dis die enigste manier hoe ons gered kan word.
      Ons Vader het NET EEN NASIE, Yisrael.
      Psa 147:19 Declaring His Word to Ya‛aqoḇ, His laws and His right-rulings to Yisra’ěl.
      Psa 147:20 He has not done so with any nation; And they have not known His right-rulings! Praise Yah!
      Hy het nie so gedoen met enige ander nasie nie! Daar is nie ‘n hek vir die christien nie:
      Rev 21:12 and having a great and high wall, having twelve gates, and at the gates twelve messengers, and names written on them, which are those of the twelve tribes of the children of Yisra’ěl:
      Jy moet Sy Wette onderhou om die ewige lewe te kan beerwe:
      Rev 22:14 “Blessed are those doing His commands, so that the authority shall be theirs unto the tree of life, and to enter through the gates into the city.
      Jesus is nie die naam van die Hebreerse Messias van die Bybel nie. En Here is nie die Vader se Naam nie.
      Hy het ‘n Hebreerse Naam.
      Yahuah.
      Daarom dat ons se HalleluYAH! Wanneer ons Hom prys.
      Om beter te verstaan wie Sy kinders is, moet jy die "Twee Huise" verstaan. Ek sal ‘n kort verduideliking daarvan gee na hierdie antwoord op jou reply.

    • @jacobtack1945
      @jacobtack1945 Před rokem

      @@calliepohl7230 Die begrip van die Twee Huise is baie belangrik om die Woord van Yahuah te verstaan.
      Die Woord van ons Vader is oor Yahuah en Sy Seun, EN Sy kinders Yisrael. Dit is al wat saak maak.
      Yahuah se kinders is die saad van Abraham. Die 12 stamme van die kinders van Yisrael(Jakob).
      Yisrael het aanhoudend Yahuah se Woord/gebooie verbreek en Hy het hulle gewaarsku, Hy gaan hulle straf.
      Hulle het volgehou met hulle sondige weë van afgodsdiens. Yahuah het Yisrael(12 stamme) in twee huise verdeel. Die suidelike huis Yahudah(2.5 stamme, Yahudah, Benyamin en sommige Leviete vir die priesterskap).
      En die noordelike huis Yisrael/Ephrayim die res van die 9.5 stamme. En Yahuah het hulle geskei.
      Jer 3:8 “And I saw that for all the causes for which backsliding Yisra’ĕl had committed adultery, I had put her away and given her a certificate of divorce; yet her treacherous sister Yahuḏah did not fear, but went and committed whoring too.
      Hulle het volgehou met hulle agode diens, en Yahuah het hulle verder gestraf met ballingskap.
      Die Suidelike huis na Babylon in 605- 586 BCE en ‘n gedeelte het terug gekeer na Yahrushalayim in 536 BCE. Hulle was die Jode teenwoordig in die tyd dat Yahusha op aarde was.
      Die noordelike huis was gestraf met 390 jaar en Yahuah het hulle in 721 BCE na die Assyrian lande versprei. Hy het hulle gewaarsku, dat as hulle gaan volhou met hulle afgodsdiens, dat Hy hulle straf verder met sewe gaan vermenigvuldig.
      En dit het wel gebeur. Hulle straf was 390 maal met sewe en dan kry jy 2730 jaar van balingskap onder die nasies.
      As jy nou jou somme doen, dan sal jy leer dat die straf eers opgehef was in die jaar 2009. En dit is dan ook die rede waarom daar nou soveel mense terug gaan na hulle oorsprong/erfenis, vanwaar ons werklik vandaan kom. Ons Hebreërse begin.
      So wat ons hieruit leer, dat die noordelike huis Yisrael/Ephrayim wat na die heidense nasies versprei was, om onder hulle te gaan woon, met hulle te trou, kinders te hê, geloof aan te neem van al die heidense tradisies.
      Dit is waar ons vandaan kom. Die vergelyking van die verlore seun, is die vergekyking wat verwys na ons, die verspreide kinders van Yisrael. Die ouer broer is Yahudah(Jode) en die verlore seun is Yisrael.
      Yahusha het aarde toe gekom vir een doel, vir die verlore kinders vand Yisrael, versprei onder die nasies. Hy het nie gekom vir die heiden nie.
      Dit is waarom Hy die volgende gesê het:
      Mat 15:24 And He answering, said, “I was not sent except to the lost sheep of the house of Yisra’ĕl.”
      Yahusha het Sy dissipels gewaarsku, om nie in die weg van die heidense nasies te gaan nie.
      Mat 10:5 יהושע sent these twelve out, having commanded them, saying, “Do not go into the way of the gentiles, and do not enter a city of the Shomeronites,
      Mat 10:6 but rather go to the lost sheep of the house of Yisra’ĕl.
      Dit was Yahusha en ook Paulus/Shaul se werk. Die soek, vind en terug bring van die verlore kinders van Yisrael. En dan om ingeplant te word in die Wynstok van Yahusha.
      So sal jy vind dat daar baie christene daar buite die verlore Yisraeliete is. Wat nog onder die ballingskap leef, omdat hulle nie kan loslaat van die tradiesies van die nasies nie.
      Jakobus verwys na die volgende:
      Jas 1:1 Yaʽaqoḇ, a servant of Elohim and of the Master יהושע Messiah, to the twelve tribes who are in the dispersion: Greetings.
      Yisrael is nie die mense wat woon in Israel nie. Dit is ‘n geestelike nasie. Wat beteken om te oorkom met Elohim(Magtige Een).
      Hebreërs beteken om “oor te steek” na die ander kant. As kind van Yahuah, oor te steek van die wêreld na ‘n Torah gehoorsame leefstyl.
      Jou toegangs kaartjie is, gehoorsaamheid aan Yahuah se gebooie:
      Rev 22:14 “Blessed are those doing His commands, so that the authority shall be theirs unto the tree of life, and to enter through the gates into the city.
      Daar is geen hek vir die christen, muslim of buddhist nie. Slegs vir die kinders van die 12 stamme van Yisrael.
      Rev 21:12 and having a great and high wall, having twelve gates, and at the gates twelve messengers, and names written on them, which are those of the twelve tribes of the children of Yisra’ĕl:
      Enige iemand wat gered wil word, moet Yisrael word en oorgeplant word in die Wynstok van Yahusha. (Rom 11)
      Die straf vir die kinders van Yisrael is nou opgehef. Kom terug na Yahuah.
      HaleluYAH!!!