Saldanha, Western Cape, South Africa

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 09. 2024

Komentáře • 18

  • @willieexplore
    @willieexplore Před rokem +4

    Darem min plekke soos die Weskus! Dankie vir die video

  • @khaledhadj22
    @khaledhadj22 Před 4 měsíci

    BLESS YOU ALL BEAUTIFULL NATURE LOOK AT SEA SIDE

  • @lvdm9959
    @lvdm9959 Před měsícem

    Ek het die voorreg gehad om 5 jare van my lewe daar te kon bly-heelwordjare, jare waarin daar nog eens 'n vrede wat die verstand te bowe gaan, in my wese kom lê het, maar ook kon ek weggaan met die ervaring van n gemeenskap waarin klasseverskil, rasseverskil nie bestaan nie en dit was die grootste geskenk wat Saldanha se wydheid, mooie natuur en rustigheid my mee weggestuur het...ook het ek die voorreg gehad om in die mooiste klein huisie teen die kliprug te kon woon en daar Sy Grootheid kon bid oor die dorpie want Hy is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde.

  • @rhonalipshitz4333
    @rhonalipshitz4333 Před 6 měsíci

    Pragtige plek sal graag daar wil kom kuier binnekort.❤

  • @rhaarhoff60
    @rhaarhoff60 Před rokem +1

    So kosbaar 💖

  • @angeliqueanna9929
    @angeliqueanna9929 Před rokem +3

    OMG dis is my land

    • @greenvigo5802
      @greenvigo5802 Před rokem

      You can put a crown on a clown but it won't make him a King

  • @yanavillae8771
    @yanavillae8771 Před 8 měsíci +1

    Seismic surveys on South African cost !

  • @greenvigo5802
    @greenvigo5802 Před 2 lety +1

    There were plenty of work I used to be a fisherman when trawling seasons finish we got lobster season we used to give lobsters away by the bucket full now it's all dead since our Saviour's took over

    • @AfricanTravelCrew
      @AfricanTravelCrew  Před 2 lety +1

      Thank you for sharing your story.

    • @emmerentiagroenewald3694
      @emmerentiagroenewald3694 Před rokem

      Your "saviour"being the new government..... And soon you will have NO job,if you read the news of yesterday.......😥😣🤔

    • @greenvigo5802
      @greenvigo5802 Před rokem

      @@emmerentiagroenewald3694 Wat happen I'm in England

    • @emmerentiagroenewald3694
      @emmerentiagroenewald3694 Před rokem

      The new laws are going to make sure than you as " another" race,wont be counted into the "quotas"...This is 2023 in South Africa....We are losing all our brainpower to other countries, because we are not counted in the new laws....🤔😣😥👎

  • @patbaker-ukulele-NZ
    @patbaker-ukulele-NZ Před 2 lety +1

    Kom kuier weer langs die Weskus na n lang tyd weg. Vir my nog die beste plek in die wereld !