Eloff | nuwe enkelsnit Johnnie Blou | 17 November 2021

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 11. 2021
  • Die kunstenaar & Prins van Potch, Eloff, kuier by ons om oor sy nuwe enkelsnit Johnnie Blou te gesels.
  • Zábava

Komentáře • 6

  • @maritsamurray2427
    @maritsamurray2427 Před rokem

    Hy was saam met my seun in Laerskool Krugersdorp Noord in 2013. Hy was onderhoof seun van kultuur. Hy is n baie nederige persoon en respekteer alles en almal. Hy het wonderlike ouers en n pragtige sussie. Eloff ek hoop jy bereik die hoogtes van die hoogtes en hoop om jou op Krone te sien. Nories en Krugersdorp is trots op jou. Werk en Wen.

  • @mieniegelderblom1502
    @mieniegelderblom1502 Před 2 lety +2

    Antwoord aan wat is liefde: liefde is om iemand anders se lewe voor joune te plaas soos wat ń moeder vir haar kind sou doen. Liefde is ook iets wat met tyd opgebou word en sterker word.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 2 lety +1

    🎵💙💙💙🎵💙💙💙🎵

  • @Mr_J272
    @Mr_J272 Před 2 lety +1

    Wat se Kar het hy

  • @JC_BERRY
    @JC_BERRY Před 2 lety

    😅😅

  • @JC_BERRY
    @JC_BERRY Před 2 lety

    Blikskorrel van burbains