'n Ware Getuienis - Seisoen 2: Episode 1 | Jason Rooiland
Vložit
- čas přidán 10. 02. 2024
- 'n Ware Getuienis - Seisoen 2: Episode 1
Vandag het ons vir Jason Rooiland as ons Gasheer, om sy getuienis met ons te deel.
Mag u hierdie getuienis 'n groot stigtiging vir u siel wees. 'n Ware getuienis red lewens.
Germano Moses en Crystal Josephs
Aanbieders
Dankie vir die wyse woorde of ware getuienis
Very insightful 👏