‘My aanvaller se oë het soos die duiwel s’n gelyk’

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 11. 2023
  • Andrew de Vries is die besturende direkteur van Koelenhof-wynkelder buite Stellenbosch en gesinsman. Hy getuig oor 'n dag waarin hy letterlik teen die "bose" moes baklei, maar ook die wonderwerke wat God kom doen het.
    Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
    HOOF VAN POP24
    Izelle Venter
    OPERASIONELE HOOF
    Lea Knoesen
    KREATIEWE VERVAARDIGER
    Loren Greyling
    PROJEKLEIERS
    Giselle Botha
    Dene Opperman
    Zandile Tshabalala
    INHOUDSVERVAARDIGERS: LiG
    Conette le Roux
    Maryke Hansen
    STELONTWERP
    Pieter Serton
    Anro Dowling
    KINEMATOGRAAF
    Rudi du Preez
    KLANKTEGNIKUS
    Sanele Velelo
    REDIGEERDER
    Jonker Coetzee
    FINALE KLANKMENG 
    Tamryn Breakey-Volschenk

    OPERASIONELE KOÖRDINEERDER: KORT VIDEO'S
    Quinton Lourens
    OPERASIONELE ASSISTENT
    Dene Opperman 
    MEDIABESTUURDER 
    Craig Fegen 
    DATA-ONTVANGER 
    Mcebisi Sidlai 
    HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
    Laretha Blom 

    NÁ-PRODUKSIE-KOÖRDINEERDER 
    Jonker Coetzee  

    GEHALTE-BESTUUR
    Shaun Abels 
    IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
    HOOF
    Nico Simpson
    INHOUDSHOOF
    Le Roux Schoeman

Komentáře • 14

  • @hennievangraan6043
    @hennievangraan6043 Před 3 měsíci

    Dankie vir jou hetuienis . Die Here dra ons .AMEN

  • @melindataljaard2753

    God se genade is so groot. 🙏🏻 Mag God jou 7x70keer beskerm en gesond maak.

  • @deleenfouche1115
    @deleenfouche1115 Před 7 měsíci +1

    God se genade is oneindig groot!

  • @mariskameyer9361
    @mariskameyer9361 Před 5 měsíci

    Sjoe wat n wonderlike getuienis! Ek dank ons Abba dat Hy jou lewe gespaar het om hierdie kragtige getuienis te kan gee.

  • @barneynewman8259
    @barneynewman8259 Před 5 měsíci

    Wow god is Great Amen 🙏

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci

    U is n mooi wo Der werk mnr.. DANKIE JESUS V D MA SE LEWE DANKIE ONSE VADER 😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢JESUS JESUS JESUS JESUS

  • @srtsecure7973
    @srtsecure7973 Před 3 měsíci

    God is lief vir jou en jou gesin🙏

  • @barbiebasson9385
    @barbiebasson9385 Před 3 měsíci

    Wow ek skoon in trane GOD IS SO GROOT EN ALMAGTIG !!!

  • @andreverhoef5090
    @andreverhoef5090 Před 8 měsíci +2

    Wat 'n geweldige getuienis! Dankie Andrew dat jy dit gedeel het.

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 Před 8 měsíci

    'n Uitsonderlike getuienis.

  • @cornelpap
    @cornelpap Před 8 měsíci +1

    En ook episode 7

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci

    Ai 😢😢😢😢😮😢😢s jammer ek huil saam my MA erg lelik aangeval a my Oom vermoor a, Leander Oom dood AAN wonde.. Eks Baie jammer 😮😢😢😮😢

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci

    😮😮😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😮

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 Před 7 měsíci

    😢😢😢😢😢😢😢😢❤❤❤😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢