This song was written by Peter van fer Westhide in the early 1980's. He struggled to get the recognition for his impact to the Afrikaans music culture. He persevered and his comps it ions are sung by a few South African musicians. Hope that he will continue with his contribution to South African music at large.
Hierdie lied is baie goed. Afrikaans is mooier as Nederlands (Hollands). Verskoon my vir my taalfoute. Ek is nie 'n Afrikaner nie. Ek is 'n Franse, wat 'n bietjie Nederlands kan praat. Vriendelike groete uit Parys, Frankryk.
Theuns op die 1e A.I.G. konsert 2012..PRETORIA! JY was die siel van die konserte ! R.I.P.
..
This is the best incredible dance music it gets every body of thier couch best medicine ever xxxooo
One of the best duet's done by South African artists, well done to Theuns And Victor.
Pragtig .... Mal oor julle twee❤
This song was written by Peter van fer Westhide in the early 1980's. He struggled to get the recognition for his impact to the Afrikaans music culture. He persevered and his comps it ions are sung by a few South African musicians. Hope that he will continue with his contribution to South African music at large.
Hierdie lied is baie goed. Afrikaans is mooier as Nederlands (Hollands). Verskoon my vir my taalfoute. Ek is nie 'n Afrikaner nie. Ek is 'n Franse, wat 'n bietjie Nederlands kan praat. Vriendelike groete uit Parys, Frankryk.
+LazierSophie Sjo! Jy praat goed Afrikaans!
Lazier dis nou die lekkerste lekker om hierdie Afrikanerhart om te sien dat ‘n Fransman so mooi Afrikaans praat en spel!! Ek saluut u!
Awsome
Best combo ever. 👏
Pragtig
Enjoy this guy's music!
Dis so pragtig hoe hulle saam sing, met lekker vrolike deuntjie! x.
The best of the bests together,,,,,, Dr Victor and Theuns!!!!!!!!!!
Thanks Mr victor
Can’t beat Dr Victor
Musicians are awesome here 👍😎
Victor youre my favo..Youre the BEST...
Love this song....wish i knew what s about 👍👍
Amazing
Theuns jys nog altyd my favourite
Mal mal mal oor die kitaarspel ... lief dit om daai lekkerkry te sien!
die ghitaarspeler is die beste!!!!!
Mooi man
I like it.
Nice music
Another beautiful song. Still playing and listening to his music every day.
Love, love this
Lief dit!
Love die song
Love this too
Mooi man regso ne!!!
Rest in peace
😭😭💔💔😇😇🇧🇷🇧🇷
lekker riel musiek!
😃
Nie mand kan ons klaar maak nie
Wie is die ghitaarspeler.....
Afr
ek kan net nie genoeg kry van die lied nie
🤣
wat is naam van hierdie lied
wie se kind is jy
Ik kan er niks van verstaan
Ek is mal oor die lied.
Juliana Van Willing Gouws 8
Wie is die kitaatspeler?
Floors Oosthuizen
Wat is kitaat?
aiaiaiaiaia daai sielsritme.
Oulik
Die twee kan maar!
vuurwarmmmmm
Laat my dink aan die rieldanse
oom Theuns Jordaan oom mag maar sing ek bly naby waar oom groot geword het