Moeder, roos van my hart ~ Die Strydom Broers

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Please note that I do not own the copyright on this music or video. The sole purpose for this upload is to help save the Old Afrikaans & Old South African music heritage. Also visit: Flippie Jacobs / Ou Afrikaanse Musiek / Afrikaanse Kinderliedjies / Afrikaanse Volksliedjies / Afrikaanse Volksmusiek / Boeremusiek / Halleluja Liedere / Buddie Barnard / Chris Blignaut / Doris Brasch / Die Briels / Frans en Sannie Briel / Anita Briel / Fransie Briel / Dawie Couzyn / Seun en Poppie De Beer / Seun De Beer / Al Debbo / Jurie Ferreira / Grafsteensangers / Leslie Greeff / Grobler Broers / Flip Grobler / Machiel Grobler / Charles Jacobie / Boet en Ellie Jacobs / Virginia Lee / Jack en Baby Love / Baby Love / Jack Love / Koos en Hester Nortje / Hester Nortje / Koos Nortje / Manie en Sannetjie Putter / Manie Putter / Koos Ras / Sonskynsusters / Jimmy Stone / Strydom Broers / Boet Van Schalkwyk / Johanna Van Staden / Santa Vorster / Vos Broers.

Komentáře • 9

  • @karolinebooysen6799
    @karolinebooysen6799 Před 3 lety +2

    Baie dankie Flippe, ek luister graag!

  • @elbesmit3160
    @elbesmit3160 Před 2 měsíci

    AI hoe verlang Ek Nou na Piet😢😢

  • @bokkiehern9038
    @bokkiehern9038 Před 3 lety +2

    Ag, Pragtig.

  • @gideonvanzyl2773
    @gideonvanzyl2773 Před 8 lety +4

    Wonderlik! Ek het self honderde ou Afrikaanse opnames wat geplaas kan word. Hoe?

    • @christieviviers8792
      @christieviviers8792 Před 8 lety

      Gideon..ek wens ek het geweet ...sal graag wou luister !

    • @flippiejacobs-samusicheritage.
      @flippiejacobs-samusicheritage.  Před 3 lety +1

      Hi Gideon, dankie dat jy my kanaal besoek. Ek is glad nie rekenaarvaardig nie en as 'n dom ou soos ek dit kan doen, sal 'n slim ou soos jy dit kan doen! Vind uit, vra rond, maar sorg dat jou musiek opgelaai word. Ons moet alle ou Africana bewaar. Beste groete. Flippie.

  • @karolinebooysen6799
    @karolinebooysen6799 Před 7 lety +1

    Kan enige iemand my help om die Strydom Broers se "Gee my die velde" musiek in die hande te kry?

    • @flippiejacobs-samusicheritage.
      @flippiejacobs-samusicheritage.  Před 3 lety +1

      Hi Karoline, ek het die hele album "Gee my die velde" van die Strydom Broers opgelaai. Dit is die volgende snitte: Roosmarie, Huisie in die Bosveld, Mnr. Liefdeslig, Malinda, Vir ewig is 'n lang tyd, Oktobermaand, Swaeltjie, Gee my die velde, Magdalena, Fraulein, Vaarwel my eie soetlief en Ryperd, vryperd. Beste Groete. Flippie.