Ontdek Die Krag Van 1 Korintiërs 13:1-13 - Bybelbrokkies: 17 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Korintiërs 13:1-13. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Komentáře • 58

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Před měsícem +2

    Dankie Vader vir U liefde vir ons arme sondaars. AMEN❤🎉

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Před měsícem +3

    Amen Thank you Lord for all your blessings everyday ❤🙏🙏

  • @LianaBotha
    @LianaBotha Před měsícem +1

    Awesome dat God my lief het ten spyte van my liefdeloosheid.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Ja Liana, dit gaan 'n mens se verstand te bowe.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před měsícem +3

    Goeie môre. Dankie vir die ware boodskap vanoggend. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️🔥🔥✝️✝️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie Andrè, ek wens jou ook 'n mooi Jesusdag vol liefde toe.

  • @user-zh8rz4sm2u
    @user-zh8rz4sm2u Před měsícem +3

    Amen 🙏

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před měsícem +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Před měsícem +1

    Amen en Amen 🙏

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Před měsícem +1

    Amen en Amen.❤

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Před měsícem +1

    Ja nee DANIE nou praat jy,want liefde vergaan nooiit in ewigheid amen

  • @gailpaulse1654
    @gailpaulse1654 Před měsícem +2

    Goeie môre baie dankie vir hierdie boodskap van liefde vanoggend. As onsas mens net kan leer om mekaar lief te hê sal hierdie wêreld so n beter plek wees. ❤️ 'n geseënde dag vir almal wat hierdie boodskap lees. 🙏❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem +1

      Dankie vir jou pragtige opmerking Gail. Mooi dag vir jou.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Před měsícem +2

    AMEN!!! DANKIE VIR MOOI BOODSKAP❤

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Před měsícem +2

    Dankie Here vir U liefde, help my om ander ook so Lief te hê, Amen 🙏
    Dankie Danie dit is voorwaar n pragtige boodskap vanoggend...mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie Annatjie, ek is bly as jy daarvan gehou het. Seën vir jou.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Před měsícem +2

    Dankie Here vir U liefde onbeskryflik groot❤❤❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Před měsícem +1

    Goeie more Ds Danie en dabkie vir die Woord van liefde en dat Die Here aan die kruis kom sterf het vir ons liefde en dat die liefde nooit kwaad praat nie ,maar geloof hoop en liefde ons lewenspad elke dag sal bepaal .🤲🙏☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Amen. Dankie Abel vir jou mooi opmerking.

  • @adrivandermerwe8321
    @adrivandermerwe8321 Před měsícem +2

    Amen!

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 Před měsícem +1

    Liefde Oorwin Alle Dinge.... DANKIE MY JESUS.... EK HET U LIEF AMEN✝️🙏

  • @annetteminnaar
    @annetteminnaar Před měsícem +3

    More Ds Danie. Amen op u gebed. Dis vandag en elke dag my gebed ook. Dankie Jesus. 🙏

  • @gerdadeysel8143
    @gerdadeysel8143 Před měsícem +2

    Amen Amen danki Shalom

  • @KlaasMelkbosch
    @KlaasMelkbosch Před měsícem +1

    AMEN 🙏🙏

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Před měsícem +1

    Amen!
    Amen!

  • @magriethaspangenberg7404
    @magriethaspangenberg7404 Před měsícem +1

    DANKIE JESUS. AMEN.
    BAIE DANKIE VIR ELKE DAG SE BOODSKAP. WAARDEER DIT OPREG. GESEENDE DAG.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Baie dankie. Dit is my voorreg om elke dag die boodskappe te kan doen. Seën vir jou Magrietha.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Před měsícem +1

    Goeie môre, baie dankie Amen🙏🙏

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Před měsícem +1

    Danki Here vir U liefde wat noit ophou help oz Heer om ook so lief te he soos U lief het🙏🛐Danki Danie pragtge stuki moi dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie vir die mooi wense. Mooi dag daar ook.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Před měsícem +1

    Amen🙌🏼❤️

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Před měsícem +1

    Amen dankie Here.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Před měsícem +2

    Amen.Môre Dankie Danie vir die boodskap oor liefde. Here maak my soos U en minder van myself🙏🙏

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Před měsícem +2

    More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Před měsícem +1

    Middag ds Danie baie dankie vir die wonderlike boodskap vanoggend oor die liefde. Ek glo en Vertrou my lewe op 1 Kor 13. Die Here bring in hierdie hoofstuk die mooiste uit hoe n mens as kind van die Here moet leef. Ons moet die Here lief hê met ons hele hart en verstand. Ek is so dankbaar dat dat ek die Here lief het. Ek loof en eer en aanbid Hom. Die Here seën u ds Danie met elke boodskap elke oggend. Geseënde dag vir u. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Baie dankie Rène, ek waardeer jou mooi woorde. 'n Geseënde dag vir jou ook.

  • @elnagrove5155
    @elnagrove5155 Před měsícem +3

    Hierdie boodskap vroeg soggens beteken regtig baie. Dankie.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Ek is so bly dit beteken iets Elna. Groete en seën vir jou.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Před měsícem +1

    Dankie Vader vir U liefde ♥️ vir U sondaars kinders,Vader help my om nie kwaad met kwaad te vergeld nie,maar dit in U hande oor te gee, versterk my geloof Abba,in U Naam alleen vra ek dit Amen 🙏 Dankie Danie vir jou boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy wonderlike liefde ♥️ en Groot Genade van Bo 🙏, groete seen en Grootste Genade van Bo 🙏.DV tot more ✌️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před měsícem

      Dankie vir jou mooi woorde en gebed Magda. Seën vir jou ook.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Před měsícem +2

    A M E N

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Před měsícem +1

    Goeie more. Seeninge.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Před měsícem +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před měsícem +1

    Amen!