Ontdek Die Krag Van Efesiërs

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Efesiërs 2:18-22. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Komentáře • 50

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 18 dny +1

    Goeie more. Hallelujah. Amen. Baie dankie vir die ware boodskap van dag. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🙌🙌

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Před 18 dny +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for all of us ❤🙏🙏

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Před 18 dny +1

    More Dankie vir MOOI Kosbare Boodskap Here U woon in my Hart Dankie dat Ek WEET my Redder leef Amen 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Před 17 dny +1

    Dankie Vader dat ek nie n gids nodig het om met U te praat nie, dankie dat ek n kind van U Kan wees en Saam met U in woning mag woon,ek loof en prys U Grote Naam alleen amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏🙌 Dankie Danie vir jou mooi boodskap vandag, God seen jou en gesin altyd om Sy woord vir ons elke dag te bring ons dien n Groot God, Groete,seen en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏🙌🫶🙇

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před 15 dny

      Dankie vir jou pragige opmerking Magda, ek waardeer dit. Groete en seën.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Před 18 dny +1

    Dankie Jesus, sonder U is ek nooit alleen nie🙌🏼❤️… Amen

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Před 17 dny +1

    Amen Amen 🙏🙏🙏🙌

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Před 17 dny +1

    Amen

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Před 18 dny +1

    Amen, dankie Here om deel van U huisgesin te wees, ons loof en eer U.❤❤

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Před 18 dny +1

    Danki Here dat K U kind is n lid van U famili danki dat U in my hardji woon🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Před 18 dny +1

    Goeie môre ds,dankie vir die mooi woorde Amen

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Před 18 dny +1

    Amen ❤❤❤

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Před 18 dny +1

    Dankie Here dat ek U kind kan wees en dat U Here in my hart woon, Amen 🙏
    Baie dankie Danie vir ons mooi boodskap, so lekker om die nuwe week so af te skop...mooi dag en week vir jou

  • @marthafourie6692
    @marthafourie6692 Před 18 dny +1

    Hy is my begin en einde. Dankie Jesus

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Před 18 dny +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die woord en dat Christis Jesus self die hoeksteen is van die Tempel en dat ons as mede gelowiges die evangelie en sy woord nog vrylik kan ontvang.🙏🤲☝️

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 18 dny +1

    Amen en Amen!!

  • @helmuseckley9246
    @helmuseckley9246 Před 18 dny +1

    Baie mooi ek glo aan die 3 eenige God en die Heilige gees werk in ond Amen. Aan al die lof aan God❤

  • @user-ti8xc5kh6f
    @user-ti8xc5kh6f Před 18 dny +1

    Dankie vir mooi boodskap. Mooi dag vorentoe. Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před 15 dny

      Dankie, ek vertrou jy het ook 'n baie mooi dag gehad. Seën vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Před 18 dny +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die voedsame Woord vanoggend waarmee ons Die week Kan begin en dat ons besef dat die Here is die hoeksteen in ons harte. Ek bid dat die Here ons so sal inspireer dat Ander sy wonderdade in my lewe Kan raak sien. Geseënde dag vir u en nogmaals dankie vir die boodskappe Elke oggend wat die Here op U hart lê. Groete Rienie❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Před 15 dny

      Baie dankie Rienie, dis vir my 'n groot voorreg om die boodskappe elke dag te doen.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Před 18 dny

    Amen!!! Dankie Here dat ek nooit alleen is nie en dat u elke oomblik in my lewe by my is❤

  • @Francois937
    @Francois937 Před 18 dny +1

    Hartlike goeie môre geseènde werks week...... groete

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Před 18 dny +1

    More Danie. Baie dankie dat ons die week kan begin met jou mooi boodskap. Geseende dag verder vir jou.🙏🙏

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Před 18 dny +1

    More Danie, frankie dat ons die nuwe dag en week kan begin met did wete- God bly binne in my. Seeninge.

  • @PieterGrobbelaar-o6n
    @PieterGrobbelaar-o6n Před 18 dny +1

    Dankie vir die mooi boodskap.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Před 18 dny +1

    Amen. Dankie ds vir die wonderlike boodskap. Wees geseënd almal😊😮😂❤

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Před 18 dny +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Před 18 dny +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag 🙌 🙏

  • @user-bu8te1br8h
    @user-bu8te1br8h Před 17 dny +1

    Amen

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před 18 dny +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Před 17 dny +1

    Amen

  • @johannesboois4048
    @johannesboois4048 Před 18 dny +1

    Amen