RIAAN GROBLER - Die Hemel Gooi Sy Sterre (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 05. 2011
  • Riaan Grobler het reeds drie albums uitgereik, maar hy meen dié een bied hom die eerste keer regtig die geleentheid om sy eie klank te vestig. Die stemdiva Sarah Theron het die Afrikaanse lirieke geskryf vir drie van die Euro-verwante liedjies: Rêrig êrig, Die Hemel gooi sy sterre en In Hollywood.
  • Hudba

Komentáře • 34

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Před 9 měsíci +1

    Ek moes net weer luister😊😊

  • @ESCcovers
    @ESCcovers Před 2 lety +1

    pragtig

  • @annetjiedebeer4815
    @annetjiedebeer4815 Před 11 měsíci

    Nog, nog asseblief Rian. Sulkes asb. 🎉

  • @makkieerwin1066
    @makkieerwin1066 Před rokem

    Dit nog die mooiste song. Altyd my Ringtone op Nokia cell gewees. Nou nog. Ñet jammer kry dit reg op my Nuwe Samsung ñi🤭 Pragtig

  • @user-zm6gm2js7q
    @user-zm6gm2js7q Před 6 měsíci

    Fantasties ❤

  • @wilnakalp6614
    @wilnakalp6614 Před 3 lety +1

    Hoe mooi.... Rk kry hoendervleis. Jy mag masr Riaan...

  • @UnaJacobs13
    @UnaJacobs13 Před 8 měsíci

    I love the person and music

  • @user-zm6gm2js7q
    @user-zm6gm2js7q Před 6 měsíci

    Pragtig Rian🎉

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Před 9 měsíci

    Pragtig

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 4 lety +1

    Ja ou Riaan oom Peet Oosthuizen is baie trots op jou. Wie het ooit gedink toe ons so lekker in USA gejol het Die Kentucky oom, Die aand met die Limo. En toe ons gaan kuier het in Hollywood Venus Beach. En die ou gypsy auntie wat my laat snol het kamer toe Oom Peet is trots op jou. Kom sing weer vir my one last kiss jy doen dit so goed. Godbless

  • @seestoepopclifton
    @seestoepopclifton Před 13 lety +3

    Wow! Briljante song & die video is uitstekend gedoen. BAIE GELUK!!!

  • @melissajacobs5716
    @melissajacobs5716 Před rokem

    ❤️😀🦎🎶🎵🌹

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 3 lety +1

    Jy is great my seun Oom Peet.

  • @elsasteenkamp3359
    @elsasteenkamp3359 Před 8 lety +2

    E
    k hou baie van Riaan se musiek ek luister graag daarna.Ek is 'n afrikaner ek sal nie in my lewe my afriekaans verruil vir enige taal of kultuur..

  • @laetitiadeysel6966
    @laetitiadeysel6966 Před 7 lety +1

    Riaan , pragtig, wel gedaan!! Baie mooi lied en uitvoering daarvan. Die ouens wat kritiek lewer moet weer dink, ek dink nie hulle kan jou nadoen nie.........

  • @janika1208
    @janika1208 Před 7 lety +1

    Pragtig,lief die liedjie en Riaan.

  • @judithpey
    @judithpey Před 13 lety +1

    Eks mal oor hierdie song!!!

  • @dalenedup1
    @dalenedup1 Před 13 lety +2

    Baie goeie musiek, mooi stem.

  • @johannbornman4000
    @johannbornman4000 Před 10 lety +2

    Jy is 'n Ster. Ek love jou musiek. Hoop ons gaan nog baie van jou hoor

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 3 lety

    Onthou JY nog ons Kentucky trip in LA. Hollywood. Great

  • @HENNINGRAS
    @HENNINGRAS Před 7 lety +1

    Heinz Simons het die oorspronklie een in Duits gesing, baie goeie song , dit laat my terugdink aan al my sokkie dae toe ek student was in Johannesburg, tans is ek in die UK en het laaaanklaas gesokkie....

  • @tjokkermusiek6927
    @tjokkermusiek6927 Před 8 lety +1

    As julle nie iets mooi te se het nie bly stil ....waar is julle musiek videos...nee ek het so gedink .....julle het niks.Riaan wel gedaan....hoe gaan dit met jou sus...Onthou jy my nog?
    Pietersburg...Amrian.

  • @drienievanzyl4015
    @drienievanzyl4015 Před rokem

    How can we get this song

  • @janika1208
    @janika1208 Před 9 lety +1

    Mal oor jou,hoor net te min van jou

  • @jwloots3915
    @jwloots3915 Před 8 lety

    jy betaal seker nog die huur geld vir haar

  • @melissajacobs5716
    @melissajacobs5716 Před 2 lety +1

    Riaan ek joop dit gaan goed ek wens jou ales goed my naam is melissa hacobs jy ken my van rugby radio baie liefde en growte van my en my tannies una en ursla ek hou vab al jou nuwe musiek ek soek grag ;n coppy van hou musiek in Spanish

  • @marionevanrooyen515
    @marionevanrooyen515 Před 2 lety

    riaan ek is melissa jacobs ek wil vir jou musiek vra in spanish jy ken ook my tannie una jacos ek leen my sussie se laptop haar naam marione van rooyen liede en groete van ons hou aansing rjaan jy weet ek ook die rugby radio digster

  • @boetaallison5837
    @boetaallison5837 Před 6 lety

    Fok song kook

  • @fussiekapers9281
    @fussiekapers9281 Před 2 lety +1

    Pragtig

  • @Lavonnedevine
    @Lavonnedevine Před 6 lety +1

    Pragtig