Klim uit my kop uit | Episode 3 | Angs

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 07. 2024
  • Die angstige lewe word gekenmerk deur een woord DOM. Luister waarvoor staan hierdie afkorting en begin angs uit jou kop uit kry.
    Boodskap deur Morné Steenekamp
    ___________
    Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/
    Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/
    Preke: invloedkerk.org.za/preke/
    Facebook: / invloedkerk
    ▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬
    0:00 - Inleiding
    02:40 - Jou lewe beweeg altyd in die rigting van jou sterkste gedagtes
    03:20 - Waar lê jy op die skaal?
    08:30 - Tekens van angs
    09:06 - DOM
    10:00 - Draai
    12:20 - Onduidelik
    17:50 - Moeg

Komentáře • 2

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 Před 8 dny +2

    Baie dankie Morne, wens ek het in Nelspruit gebly. Kan nie wag vir Sondae om na jou boodskappe te luister. Baie seen vir julle daar.

  • @lenibrand1151
    @lenibrand1151 Před 6 dny

    soms is dit nie 'n keuse (emosinele siekte) is 'n werklikheid. :-(