Invloed Kerk
Invloed Kerk
  • 394
  • 58 696
Wag net 'n bietjie
Het jy al gevoel dat minute soos ure voel wanneer jy in die wagkamer sit by 'n dokter se spreekkamer? Om te wag is moeilik, veral wanneer die lewe jou in ‘n wagkamer plaas waaroor jy geen beheer het nie... Vertrou jy nog op God en is geduldig genoeg as jy in 'n "wag-seisoen" is?
Boodskap deur Johan Pieterse
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/
Preke: invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: invloedkerk
▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬
0:00 - Inleiding
zhlédnutí: 497

Video

Môre hang nie van Gister af nie
zhlédnutí 252Před dnem
Hoeveel maal het jou gister-storie jou nie al probeer inhaal om jou storie van môre te kom steel nie. God gebruik jou gebreekte gister in Sy storie van jou geroepte môre. Die Seun van die mens roep jou vir môre - is jy gereed? Boodskap deur Nadja Cilliers Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/ Preke: invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: facebook....
Die leer
zhlédnutí 383Před 14 dny
Ons almal ken die gesegde ‘niemand is perfek nie’. Dit troos ons gemoed, maar wat dink God daarvan? Verwag Hy dat mense op Sy morele standard moet wees of dat Hy begrip het vir ons foute? - Ons vra om verskoning vir die kwaliteit van die klank. Daar was tegniese uitdagings gedurende die diens.
Bye & Vlieë
zhlédnutí 925Před 21 dnem
Het jy al ooit gesien dat ‘n by probeer ‘n vlieg oortuig dat heuning beter is as mis? Ons moet pasop vir vlieë in ons lewens. Daar is baie valse profete wat ons hart, ty den waardes wil steel. Leer hoe Jesus met die vlieë om gegaan het en die karakter van ‘n behou het. Boodskap deur Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/ Preke: ...
Klim uit my kop uit | Episode 5 | Vol passie
zhlédnutí 438Před měsícem
Jesus het ons die opdrag gegee om God lief te hê met ons hele hart. Deel daarvan is om passievol te wees vir Hom. God kies eerder iemand met hart vir Hom as iemand met kennis oor Hom. Hoe kry en behou jy hierdie passie? Boodskap deur Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/ Preke: invloedkerk.org.za/preke/ invloedkerk...
Klim uit my kop uit | Episode 4 | Perspektief
zhlédnutí 644Před měsícem
Die liefde vir goed kan jou liefde vir God steel. Jou perspektief oor ‘n saak bepaal waar jou liefde lê, of vir God of vir die wêreld. As jy God wil sien in jou lewe, moet jy met Sy perspektief leef. Boodskap deur Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/ Preke: invloedkerk.org.za/preke/ invloedkerk invlo...
Greg Smith | God het my gewen
zhlédnutí 124Před měsícem
Greg shared his testimony about the power of God's love and redemption, and serves as a beacon of hope for anyone struggling with their own dark struggles. Listen as he shares his story and find inspiration in the miraculous ways that God intervened in his life. #hope #redemption #faith"
Klim uit my kop uit | Episode 3 | Angs
zhlédnutí 862Před měsícem
Die angstige lewe word gekenmerk deur een woord DOM. Luister waarvoor staan hierdie afkorting en begin angs uit jou kop uit kry. Boodskap deur Morné Steenekamp Hulp | Navrae | Skakel In: invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: invloedkerk.org.za/gee/ Preke: invloedkerk.org.za/preke/ invloedkerk invloedkerk www.tiktok.com/@invloedkerk ▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬...
Klim uit my kop uit | Episode 2 | Oorwin Negatiwiteit
zhlédnutí 800Před měsícem
Klim uit my kop uit | Episode 2 | Oorwin Negatiwiteit
Yvonne Pohl | God het my gewen
zhlédnutí 148Před měsícem
Yvonne Pohl | God het my gewen
Jacomey & Dillan Preddy | | God het my gewen
zhlédnutí 63Před měsícem
Jacomey & Dillan Preddy | | God het my gewen
Klim uit my kop uit | Episode 1
zhlédnutí 884Před 2 měsíci
Klim uit my kop uit | Episode 1
Wanneer God opdaag | Geluk
zhlédnutí 359Před 2 měsíci
Wanneer God opdaag | Geluk
Wanneer God opdaag | Groter
zhlédnutí 466Před 2 měsíci
Wanneer God opdaag | Groter
Wanneer God opdaag | Geloof & Geseën
zhlédnutí 639Před 2 měsíci
Wanneer God opdaag | Geloof & Geseën
Wanneer God opdaag | Gesondheid
zhlédnutí 520Před 2 měsíci
Wanneer God opdaag | Gesondheid
Wanneer God opdaag | Groei
zhlédnutí 379Před 3 měsíci
Wanneer God opdaag | Groei
Lorien Henning | God het my gered
zhlédnutí 61Před 3 měsíci
Lorien Henning | God het my gered
Jacomëy Preddy | God het my gewen
zhlédnutí 206Před 3 měsíci
Jacomëy Preddy | God het my gewen
Trudie Grundlingh | God het my gewen
zhlédnutí 146Před 3 měsíci
Trudie Grundlingh | God het my gewen
Bid weer | Met hart
zhlédnutí 164Před 3 měsíci
Bid weer | Met hart
Bid weer | Soos die kerk
zhlédnutí 164Před 3 měsíci
Bid weer | Soos die kerk
Bid weer | Met sleutel en swaard
zhlédnutí 247Před 3 měsíci
Bid weer | Met sleutel en swaard
Bid weer | Soos 'n kind
zhlédnutí 258Před 4 měsíci
Bid weer | Soos 'n kind
Bid weer | As die leier
zhlédnutí 348Před 4 měsíci
Bid weer | As die leier
Bid weer | Al wil jy nie
zhlédnutí 453Před 4 měsíci
Bid weer | Al wil jy nie
Paasfees | Jesus die slang
zhlédnutí 288Před 4 měsíci
Paasfees | Jesus die slang
Palm Sondag: Die lig van die wêreld | Jonathan Müller
zhlédnutí 143Před 4 měsíci
Palm Sondag: Die lig van die wêreld | Jonathan Müller
Bly Wakker | Darius van der Schyf
zhlédnutí 306Před 5 měsíci
Bly Wakker | Darius van der Schyf
Die TOV van God of mens | Invloed word 4
zhlédnutí 157Před 5 měsíci
Die TOV van God of mens | Invloed word 4

Komentáře

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 4 dny

    What a word, what a word, what a word!! ❤🎉 Dankie Jesus! 🙏

  • @RenierBeukesdapperratel

    Nice julle!

  • @gerdasmit4690
    @gerdasmit4690 Před 17 dny

    Sjoe, die klank was baie swak. Baie uit gesien na jou preek😢

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 Před 17 dny

    Klank bietjie swak. Maar dankie vir die mooi boodskap

  • @RohanMocke
    @RohanMocke Před 19 dny

    Seker een van die beste preke wat ek al gehoor het

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 21 dnem

    Here help ons! 🙌🫀

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 22 dny

    AMEN!!

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 23 dny

    Ons is U Hande en Voete Heer. Laat U wil geskied, tot eer van U naam Jesus!! ❤❤❤

  • @user-cq7jk6bm4w
    @user-cq7jk6bm4w Před 23 dny

    Amen baie powerful

  • @lorraine3656
    @lorraine3656 Před 23 dny

    Die boodskap is so waar

  • @daizy1238
    @daizy1238 Před 23 dny

    Kragtige boodskap Wie n oor het mag hul hoor Dankie dankie dankie Here Jesus dankie U Alleen het die Prys vir ons Betaal U Alleen is ons Redder die mag van satan sondeslawerny menslike gedagte begeertes drange welluste vlees sonde is verbreek deur U wonde U Bloed is ons verlos gereining witter as sneeu skoner as wol Met U Saligheid is ons beklee Genees is ons in gees siel en liggaam Jes.53:4-5 Ons dank U daarvoor... Gehoorsaam en nederig Wil ons aanmeld ..stuur ons deur U opstandingskrag in ons na hulle wat U nognie ken... Stamme nasies volke tale... U het by my begin ..my gesin ..kinders en kleinkinders ... diensbaar vir U Koninkryk wat ook nou in my is .. Here Jesus.. Ek weier om te Gaan as U nie saam my Gaan n gedissiplineerde dissipel om U laaste opdrag op aarde uit te leef Matt.28:19 Met BROEDERLIEFDE omgee hart vir die om my Halllllllllelujaaaaa U eer deel U nooit GOD U SEUN het dit VOLBRING Laat my hande en voete U verteenwoordig op aarde Salf my mond Lippe en gee my n geoefende tong n ware spreekbuis van U ... Meet my met U maatband Weeg my op U weegskaal Bevoegd bevind verklaar... Stuur my GOD ... U Heilige Gees in my en deur my Siele wen vir Jesus Aaaaaamen

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 23 dny

    Dankie Jesus vir alles!! ❤🎉

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 Před 24 dny

    Dankie Abba Vader vir boodskap wat diep trap in ons harte. Hou asb U hand oor u Gesant en bring siele in vir U Koningkryk. Seënwensebinnoorvloed bid ek op hierdie kinders van U toe. Hallelu-JAH..🙇‍♀️🛐👑🙌🩸🕊❤️‍🔥💞💐

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 Před 24 dny

    Wow wat n awesome boodskap. 🙇‍♀️🛐👑🙌🕊🩸❤️‍🔥💞💐

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 24 dny

    Amen! ❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 24 dny

    Amen 🙏

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 25 dny

    Amen! Here help ons om volkome op U te vertrou. Vul ons op met U krag om U wil uit te voer, en laat dit wees tot eer van U naam. Amen! ❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 25 dny

    Amen en amen!

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 28 dny

    Amen!! ❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před 28 dny

    Amazing preek!!! 🎉🙏✝️

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Hierdie diens het my kop rerig oopgebreek, en ek is so dankbaar!!! Dankie Here! ❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen! ❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen en amen! 🙏

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Dankie Here dat U ons kan help om balaans te vind met die dinge in ons lewens! Amen 🎉❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Dankie Here dat U goedheid binne ons mag wees en deur ons kan straal, dit is alles tot eer van U naam. U aleen is Goed en ons dank U vir U GOEDHEID! ❤❤❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Yes please, God is amazing!! 🎉❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen!! 🎉

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    ❤❤❤

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen en amen!! 🎉

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Dankie Vader, Jesus en Heilige Gees vir alles wat U vir ons gedoen het!! 🫶✝️

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Dis nou n preek!!! 💥💥💥

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Vertrou bo vrees!! 👏

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen en amen! 🙏

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Dankie Jesus! Amen! ❤✝️

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen en Amennn!!! ✝️👏

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Wat n voorreg om deel te wees van DIT wat die Here mee besig is!! Laat U wil geskied Jesus, en ons almal se saam, AMEN!! ❤🎉✝️

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Wow!! 👏✝️

  • @NicoleneLouw12
    @NicoleneLouw12 Před měsícem

    Wat n powerfull words. Dankie Here Jesus. Ek het U so lief. Amen Amen Amen Shalom

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Liewe ouers... dankbaar om deel te wees van Invloed Kerk. Dankie Jesus!! ❤🎉

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amazing, God is absoluut amazing!! ❤ Dankie Here! 🫶

  • @lenibrand1151
    @lenibrand1151 Před měsícem

    soms is dit nie 'n keuse (emosinele siekte) is 'n werklikheid. :-(

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Amen!

  • @ZaniaVanAarde
    @ZaniaVanAarde Před měsícem

    Shjo-joh-joh..... wat n preek! ✝️💗

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 Před měsícem

    Baie dankie Morne, wens ek het in Nelspruit gebly. Kan nie wag vir Sondae om na jou boodskappe te luister. Baie seen vir julle daar.

  • @trudyvisser7255
    @trudyvisser7255 Před měsícem

    Dankbaar ek't nie uitgemis op hierdie lering,!

  • @paulineverster8185
    @paulineverster8185 Před měsícem

    AMEN!!!!

  • @wimpiefourie4990
    @wimpiefourie4990 Před 2 měsíci

    Ek onthou!!!😅 ❤

  • @terezavanvuuren132
    @terezavanvuuren132 Před 2 měsíci

    Dankie!!

  • @grietacoetzee1366
    @grietacoetzee1366 Před 2 měsíci

    Dankie, jy is regtig n blessing vir my. Baie mooi boodskap en regtig n boodskap wat hoop gee......be blessed❤❤❤❤

  • @grietacoetzee1366
    @grietacoetzee1366 Před 2 měsíci

    Dankie vir so n mooi boodskap, ek dink dit het tot baie van ons se harte gespreek en jy dink dit is so moeilik, maar saam met God is alles moontlik❤