Gedoop by die fees | Pap en Gospel | Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 06. 2024
  • Rooies en Boerseun doop gelowiges by 'n onlangse gospelfees.
    #doop #fees #rooiesstrauss #boerseun #schooloffire #softube #kruiskyk
    www.rooies.org
    Music: www.purple-planet.com

Komentáře • 7

  • @scarkotiebotha388
    @scarkotiebotha388 Před 24 dny +1

    Awesome om te sien die kinders van die Here maak julle reg vir die Hemel eendag. Ons dag kan môre kom.Bly sonde vry. Glo my Hemel beter plek as die wêreld met baie sonde. 🙏🏻 Amen 🙏🏻

  • @georgeburger5382
    @georgeburger5382 Před 23 dny +1

    Prys die Here Willie.....oom Dawid Burger. Trots op jou. Mag die Here jou seen.

  • @user-hb9mr3du1m
    @user-hb9mr3du1m Před 23 dny

    One God if seen me you have seen the Father I Claim in my father's name John baptized jesus once A voice.
    Coming from heaven from heaven This is my beloved son The spirit of God Came down in the form of Dove Father God spirit one God The very first commandment I am one god

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 Před 23 dny

    Daar was so tyd terug 'n hekel en brei klas by die posduifklub in Okiep, daar was meer mense as by julle fees.

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před 23 dny

      Jys reg, ek was daar. Het regtig nie verwag die ATKV sou soveel mense met busse inry vir 'n hekel en brei klas nie.

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 Před 23 dny

      As Rooies net die blindes wil genees en dooies opwek by die feeste sal julle baie volgelinge kry. Ek dink nie baie mense glo meer die stories van die "genesings" nie. Dis nogal regtig jammer julle het nie een so genesing op video nie.
      Het Rooies hierdie keer God se opdrag reg gehoor, dis jammer dat hy nie heeltemal reg gehoor het met die Hope4SA fiasko nie, hy se mos soms hoor ons nie reg nie, is daar agtergrond geraas of praat God soms sag en onduidelik?
      Miskien moet julle spesialiseer in Autisme gevalle, aangesien dit 'n demoniese oorsaak het sal 'n spookvanger net die oplossing wees vir Autisme.