Maak nie saak watter volk jy is nie | Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 07. 2024
  • God hoor jou, as jy roep. Hy is geen aannemer van persoon of ras of kleur nie. Hy kyk na harte.
    #ras #kleur #volk #softube #schooloffire #rooiesstrauss
    www.rooies.org
    Musiek - Evgeny Bardyuzha
    The Kites (Artlist)

Komentáře • 9

  • @EdwardWest-ju3xq
    @EdwardWest-ju3xq Před 6 dny

    ❤ AMEN 🙏 JESUS

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před 5 měsíci

    Dankie vir boodskap woord en waarheid

  • @user-cl4in8if2w
    @user-cl4in8if2w Před 5 měsíci +1

    Met respek, hkm het jy so gehaat pastoor, is julle gebreinspoel in koevoet. Hkm ek vra, die man wat jy doodgeskiet het, wou moontlik Sy saak met God regmaak, moontlik is hy nou n verlore siel Vir ewig. En as mens kyk vandag na die mens wat U is, en die mens wat U was. Is uitlik dan onbeskryflik. Maar Jesus laaik jou.

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 5 měsíci

    so waar, we must be humble🙌

  • @underhiswingsministries
    @underhiswingsministries Před 5 měsíci

    Amen in Jesus Naam

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 5 měsíci

    Net saam met Jesus.

  • @veronicagenis5464
    @veronicagenis5464 Před 5 měsíci

    Regtig???????

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 Před 4 měsíci

    Volk, Ras, Nasie of ander entiteite is ordes van die eerste Adam.
    God gaan egter net hoor wat in die laaste Adam, Jesus Christus is. Daar is dus 'n verskil tusse 'Volke' en 'die Volk van God'.