Vredenburg Rugbyspan in "Herfsland" (1979)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 08. 2017
  • Vredenburg Rugbyklub se Eerste Span van 1979, in die maroon drag by 24:27 op die video, vorm ook deel van dié rolprent. Vredenburg se rugbyspan het wel daardie dag teen Worcester gespeel, maar dié deel is spesiaal vir die film geskiet. Van die spelers se vrouens het later dieselfde dag die "troue" in die kerk bygewoon as byspelers.
    Dele van die film is ook geskiet by die Langebaan Lagoon en die destydse Langebaan Hotel, ook bekend as die "Tropics."
    Die film handel oor die dogter van 'n senator wat selfmoord pleeg. Haar gewese man raak verlief op haar suster en die senator doen alles in sy vermoë om die troue te keer. Met onder andere Hans Strydom, Riana Pienaar, Trix Pienaar en Tobie Cronjé.

Komentáře • 10

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Před rokem +1

    Ek hou van ager ellke man die siesones en soutmansland en nommer assblife all siesonens 1 en 2 ek saal baie good wees thanking you once agen kindness from jason from england

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Před rokem +1

    Baie dankie dit was baie mooi gee nog vir ons sulke mooi afrikaanse flieks

  • @rochellestrauss2156
    @rochellestrauss2156 Před rokem

    Ek het die fliek al 'n paar keer gesien en dit bly vir my mooi. Trix Pienaar is briljant in haar rol en so ook Hans Strydom en Tobie Cronjé. Dit help natuurlik ook dat Hans 'n baie mooi man was in sy jong dae.😁

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Před rokem +1

    Dear sir or madam i would be very greatfull if you have it to loud up all siesonens van ager ellke man as i really would love to see it again plz and i injoy all afrikaase tv reeks en drama die sonking en nommer assblife sisoens 1 tot 2 van nommer assblife meny thanks from jason from uk england

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Před 11 měsíci

    Skotepetoors!!! Baie dankie vir die plasing van die film.. 😅

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 Před rokem

    Wil die storie graag kyk maar daar is nie klank

  • @Adriaan-cu6pi
    @Adriaan-cu6pi Před 11 měsíci

    Wie is die meisie se naam wat by die koerant werk

    • @rochellestrauss2156
      @rochellestrauss2156 Před 4 měsíci

      Riana Pienaar. Sy is nou Scholtz. Prof Kristo Pienaar was haar pa.