Die Naaimasjien, tans beskikbaar op quicket.co.za

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 06. 2021
  • Die eenpersoon teatervertoning is die perfekte genre vir verfilmde teater. Magdaleen ('n legendariese vertolking deur Sandra Prinsloo ) speel direk na die kamera en so kyk sy in jou oë terwyl sy hierdie snaakse, roerende storie vertel.
    Dit kos R 150 per kaartjie, dws vir jou hele gesin, en is 60 minute lank.
    Hou jou tissues byderhand...
    Kliek hier vir kaartjies:
    www.quicket.co.za/.../141331-....
    For our English theatre lovers, we have the choice of watching a subtitled version of the film as well.
  • Zábava

Komentáře •