Piet Smit - Man in die middel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 03. 2013
  • Piet Smit - Man in die middel
  • Hudba

Komentáře • 47

  • @margaretntuli1073
    @margaretntuli1073 Před 10 měsíci +5

    Ek het tot bekering gekom as swart vrou met hierdie song van piet mag jy nog baie meer bereik met jou songs❤

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety +7

    Dankie onse Here Jesus dat U vir ons die prys betaal het, 'n ewige bloed verbond.

  • @riamalan7080
    @riamalan7080 Před 3 lety +5

    Very good.

  • @p.g.vanderhoekvanheck5115

    Zo mooi wát een geweldig mooi lied wordt zo mooi gezongen Petra 🙏

  • @annamargreettamminga974
    @annamargreettamminga974 Před 3 měsíci

    Prachtig dit .❤

  • @hesterraubenheimer6194
    @hesterraubenheimer6194 Před 3 lety +4

    Amen Hallelujah

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 29 dny +1

    Wat n emosionele gebeurtenis, onse skepper God, word sonde gemaak terwille van my en u,sodat ons gered kan word uit genade, deur die wedergeboorte wedergeboorte

  • @bagoesv.leeuwen7413
    @bagoesv.leeuwen7413 Před rokem +1

    Prima lied, Piet, groeten uit Nederland

  • @maggiedevilliers2290
    @maggiedevilliers2290 Před rokem +3

    Ek is so bly jy verheerlik Vader met jou besondere stem

  • @caroliedekoster
    @caroliedekoster Před měsícem

    So intensely beautiful! So So mooi!

  • @pierrettebolduc9830
    @pierrettebolduc9830 Před 4 lety +7

    Agréable à entendre. Merci

  • @mitagrewe6225
    @mitagrewe6225 Před 3 lety +5

    Yes it's touching,i don't understand why do people give it thumbs down?But what do they care if you don't have Christ in your life,u think gospel music isn't u'r thing,until u met u'r Saviour

  • @j.brouwer1008
    @j.brouwer1008 Před 8 měsíci

    Super mooi!

  • @minnievandermerwe2644
    @minnievandermerwe2644 Před 2 lety

    Hartseer en jubel mooi

  • @joeylabuschagne5299
    @joeylabuschagne5299 Před 4 lety +6

    Dankie Jesus vir U liefde

  • @gertvanrooyen1498
    @gertvanrooyen1498 Před rokem +4

    Een van die mooiste liedjies met woorde wat diep tref. Pragtig Piet Smit, jou sang doen reg aan so 'n wonderlike lied.

  • @mitagrewe6225
    @mitagrewe6225 Před 3 lety +4

    The Man in the middle. Jesus the Bright Morning Star,i can listen to music forever,it just do something to you. 🤗

  • @stephengeise1851
    @stephengeise1851 Před rokem +3

    Absolutely love this song and absolutely love hearing Piet Smit sing it! Would love to see him again. Went to 2 concerts many years ago when we lived in South Africa! Brings back such memories!

    • @PietSmitGospelMusic
      @PietSmitGospelMusic  Před rokem

      Hi Stephen - where are you living now ? I will be touring in the Netherlands in September ... Regards - Piet Smit

    • @stephengeise1851
      @stephengeise1851 Před rokem +1

      @@PietSmitGospelMusic So lovely to hear from you! We now live in Indiana in the USA. We used to live in Ladybrand working with a mission there. God bless you Brother! We appreciate your ministry!

  • @elizabethmcclean4301
    @elizabethmcclean4301 Před rokem

    Sooo BEAUTIFUL, THANKYOU!!

  • @mariebreytenbach6859
    @mariebreytenbach6859 Před 2 lety +2

    Dankie vd pragtige lied met ñ geseënde gesindheid en pragtige stem! Dié Sanger bring altyd ñ preek met sy sang. Wat ñ begaafde mens! Seënwense vir baie môres wat kom!

  • @user-rl1gl3uf3j
    @user-rl1gl3uf3j Před 10 měsíci

    Ons luister graag na Piet. Hy sing baie mooi en hy sing mooi liedtjies

  • @rudismit4773
    @rudismit4773 Před rokem +2

    Die is my beste lied in die wereld as ek dit so mag stel, ek onthou toe ons klein was en van die SKOOL af gekom het, het my Ma altyd die liedjie gespeel, genade het ons dit oor en oor geluister, Wie anders as oom Piet wat dit Kan sing op so n manier, talent, talent, talent, Hou so aan oom Piet, met sing, skilder, en goeie spreker.
    God se rykste seen.

  • @perciaviviers1342
    @perciaviviers1342 Před 9 měsíci

    Dankie dit beteken baie vir my❤

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 Před 11 měsíci +1

    Puik en inspirerend. Dra jou in my gebede!!!🙏😪🙌❤

  • @ellescheepstra8938
    @ellescheepstra8938 Před rokem +2

    Ik ben van Holland, nu in Australia en ik kan wel wat begrijpen,, maar niet alles,en wou zo graag als je dat kon vertalen in”t Engels of Hollands. Your singing makes me cry , it’s so beautiful, and I don’t know why, other than it has a message from the Holy Spirit. Thank you, I will keep on trying to understand your beautiful words❤

    • @PietSmitGospelMusic
      @PietSmitGospelMusic  Před rokem

      De Man in het midden
      In de schemering op die gruwelijke dag ben ik terug gegaan
      langs het stoffige pad tegen de heuvel op waar de kruisen staan
      In de stilte daar kwamen de echo's terug naar mij
      De haat het vloeken en het lachen - het spotten aan Zijn zij
      Wie was de man daar in het midden dan
      Hoe kon Hij zoveel pijn verdragen
      Hoe kon Hij eens in zo'n donker uur
      Zijn Vader smeken en voor ons vergeving vragen
      Ik onthoud noch goed - op 'n keer kwam ik dichtbij Hem
      En Hij sprak met een man bij Hem met een liefdevolle stem
      Door jouw geloof ben je verlost van je aardse pijn
      Voor het einde van de dag zul je bij mij in de hemel zijn
      Wie was de man daar in het midden dan
      Hoe kon Hij zo 'n belofte maken
      Hoe kon Hij eens in zo 'n donker uur
      mijn moordenaarshart met zijn woorden raken
      En terwijl ik nog daar stond sprak Hij zacht met mij
      Mijn bloed daar aan jouw spies kwam uit mijn zij
      Het enige wat ik van je vraag : Kom en buig je neer
      Geef mij jouw last aanvaardt mij als jouw Heer
      Was de man daar in het midden dan toch de Heer
      Kan Hij dan toch mijn zonden vergeven
      Ze zeggen dat Hij gestorven is
      en zo de prijs voor mjj betaald
      dat ik voor altijd altijd kan blijven leven

  • @fliprademan8587
    @fliprademan8587 Před 4 měsíci

    So pragtig

  • @leonniepascoe8853
    @leonniepascoe8853 Před 2 lety +1

    Amen

  • @thea2483
    @thea2483 Před 11 měsíci

    Baie Dank P.S.Moooiste Lied Oout😢

  • @Bringing-people-together
    @Bringing-people-together Před 8 měsíci +1

    Baie Dankie Piet. Hoe mooi is die liefde vir God. Wonderschoon was uw optreden in Koudum, Holland (met die Country Trail Band) op 10 september '23. Vriendelijk groeten van Truus en Daniel

  • @idalettebotes9747
    @idalettebotes9747 Před 4 lety +6

    DANKIE PIET VIR DIE LIED WAT NA AL DIE JARE NOGSTEEDS MY HART AAN RAAK.

  • @kimotto3602
    @kimotto3602 Před 9 lety +8

    Baie dankie vir die mooi liedjie, verskriklik mooi.

  • @lounaparrish3786
    @lounaparrish3786 Před 4 lety +5

    Dankie Puet en orkes vir die geseende lied. Jy sibg so inmy hart in. Wees geseend met liefde van Amerika dis so mooi om ons taal te hoor.

    • @emsiedevos9817
      @emsiedevos9817 Před rokem

      Absoluut fantasties met sooo n pragtige stem ...Ere aan ons JESUS...DANKIE

  • @thelmajacobs4366
    @thelmajacobs4366 Před 9 lety +9

    Kosbare gawes van God!Geniet Piet Smit se sang!Mag Jesus jou ryklik seen!

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 Před 5 měsíci

    Dit is sooo pragtig, sooo vol vd HG... die HG is so sterk oor my. Terwyl.jy sing

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety

    Dankie onse HERE Jesus, ons Redder, Saligmaker en Verlosser, dankie vir die prys wat U vir ons betaal het. Amen

  • @ericchauke8019
    @ericchauke8019 Před rokem +1

    Dankie Broer Piet. I've been listening, following, and buying your music cassettes since back in the 80s. All I can say: Mag God julle hartlik seen, jy en jou span(orkes) -Eric

  • @joanivheerden3613
    @joanivheerden3613 Před 8 lety +7

    Ek luister die lied altyd met toe oë... sò mooi. Dit laat my so naby aan Jesus voel.

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 9 dny +1

    Jesus roep uit "Eli Eli lama sabagtanie" My God My God waarom het U My verlaat,toe draai die hemelse Vader sy rug vir daai Seun vir wie Hy op die berg van verheerliking vir die dissipels sê dit is My geliefde Seun luister na Hom, en word Hy behandel asof Hy die sonde gedoen het, en dit alles ter wille van jou en my!!!!!!!!!

  • @joanettepreston5384
    @joanettepreston5384 Před 2 měsíci

    HERE RED MY ASB ❤

  • @margariethaisabellalubbe6775

    Jesus se werk in jou is n voorbeeld van Sy liefde en genade. Die gebed van jou geliefdes dra groot krag.
    Dankie Jesus vir gebede wat nie by U verbygaan nie.
    Ons prys U vir gawes en talente.
    Dankie vir U Heilige Gees.
    Die raampie het in die buitekamer ongebruik gelê en ek het gedink dit is gepas vir die foto.
    Dit was die werk van die Heilige Gees.
    So gebeur dit dikwels dat ek iets doen en nie weet wat die rede daarvoor is nie.
    Rom 9:1
    Spôre in die sand.

  • @leendertvandenberg
    @leendertvandenberg Před rokem

    Gods Zegen

  • @tiaandwyer3991
    @tiaandwyer3991 Před rokem

    Hoe kon hy so belofte maak. .. Ek sal dit nooit verstaan