Piet Smit
Piet Smit
  • 54
  • 2 391 947
Stoomtrein - Piet Smit
'n Lewensmetafoor wat die ooreenstemming wys tussen ons lewe as kinders van die Here - en 'n outydse stoomtrein.
zhlédnutí: 13 860

Video

Nearer my God to Thee
zhlédnutí 16KPřed 3 lety
I pray that you will always stay very close to God. That is where you will experience His love. That is where He promises protection : Save under His wings.
Via Dolorosa
zhlédnutí 14KPřed 3 lety
Mag ons nooit ophou om mekaar te herinner aan wat die Here Jesus aan die kruis vir ons gegee het nie : Sy lewe - sodat ons kan lewe.
Piet Smit Glory land
zhlédnutí 24KPřed 3 lety
This is a reminder to all the followers of Christ : Life here on earth may have its ups and downs - but very soon the almighty Lord of heaven and earth is coming back for us - to take us into His presence. In GLORY LAND.
The Echoes of the Cross
zhlédnutí 213KPřed 3 lety
This is to remind you that the Lord Jesus Christ loves you so much that He gave His life on a cross - for you. And all that He asks in return, is that you will follow Him. With your whole life.
Piet Smit - Nuwejaarsboodskap
zhlédnutí 3,5KPřed 3 lety
Skep moed vir die nuwe jaar. God sien jou. God is by jou. Hy versterk jou.
Piet Smit : GEBED van Koos Doep
zhlédnutí 238KPřed 3 lety
Piet Smit sing GEBED van Koos Doep Hierdie opname is deel van 'n 50minuut, GELOFTEFEES, aanlyn-aanbieding wat gratis te sien is op my webblad : www.pietsmit.com
Soos jy - Piet Smit
zhlédnutí 16KPřed 3 lety
Hierdie liedjie besing die liefde tussen man en vrou en ook die natuurskoon van ons land. Dit mag dalk polities, vandag nie so goed gaan hier in Suid Afrika nie. Maar God se mooiste mooi is steeds hier vir ons.
The Gentle Healer
zhlédnutí 34KPřed 3 lety
One of Michael Card's best. It was my privilege to have been able to record it years ago. The song captures the absolute humility an down to earth simplicity with which our Lord Jesus performed His supernatural, heavenly miracles. And He still does today - for those who trust in Him.
Die Hemelboer
zhlédnutí 10KPřed 3 lety
Jesus sê toe weer " Kyk Ek kom gou ! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde."
Olie van genesing
zhlédnutí 7KPřed 3 lety
Deur die Here Jesus se wonde kom genesing Sy stem maak ons storms stil
Splinterruit (van Koos Doep)
zhlédnutí 22KPřed 3 lety
Vir die wêreld is die weerligstrale van die storm, 'n vreesaanjaende bedreiging. Maar ons wat die Here ken, kan sê : "Deur die krake in die nag, sien ek 'n helder nuwe dag." Hou vas. Bly glo. Die Here Jesus is op pad.
As ek net kon
zhlédnutí 81KPřed 3 lety
As ek kon, sou ek die hele wêreld wou vertel van die Here Jesus se liefde.
Hou vas aan jou droom
zhlédnutí 43KPřed 3 lety
Moenie toelaat dat die wêreld jou drome steel nie. Bly glo dat die Here Jesus jou liefhet. Bly vashou aan dit wat jy glo.
Edelwyn
zhlédnutí 4,7KPřed 3 lety
Met dank aan Koos Doep. Na my mening, een van sy beste liedjies.
Liefde van later
zhlédnutí 3,4KPřed 3 lety
Liefde van later
Als de vijgenboom in bloei staat
zhlédnutí 13KPřed 4 lety
Als de vijgenboom in bloei staat
Ek is die Weg
zhlédnutí 3,2KPřed 4 lety
Ek is die Weg
You are not alone
zhlédnutí 34KPřed 4 lety
You are not alone
Geseënd is jy
zhlédnutí 4,6KPřed 4 lety
Geseënd is jy
Omdat jy nie jou kruis wou dra nie
zhlédnutí 34KPřed 4 lety
Omdat jy nie jou kruis wou dra nie
Die keuse wat jy maak
zhlédnutí 144KPřed 4 lety
Die keuse wat jy maak
People need the Lord
zhlédnutí 37KPřed 4 lety
People need the Lord
Hierdie Kind
zhlédnutí 20KPřed 4 lety
Hierdie Kind
Daar is niks soos ware liefde
zhlédnutí 6KPřed 4 lety
Daar is niks soos ware liefde
Hondjies en Katjies
zhlédnutí 3,6KPřed 4 lety
Hondjies en Katjies
6 RSG Covid19
zhlédnutí 686Před 4 lety
6 RSG Covid19
5 RSG Covid19
zhlédnutí 421Před 4 lety
5 RSG Covid19
4 RSG Covid19
zhlédnutí 310Před 4 lety
4 RSG Covid19
3 RSG Covid19
zhlédnutí 344Před 4 lety
3 RSG Covid19

Komentáře

  • @Thecinnamorollfan1

    Peter Smith med en nibble I midt gut deutsch

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 3 dny

    Jesus roep uit "Eli Eli lama sabagtanie" My God My God waarom het U My verlaat,toe draai die hemelse Vader sy rug vir daai Seun vir wie Hy op die berg van verheerliking vir die dissipels sê dit is My geliefde Seun luister na Hom, en word Hy behandel asof Hy die sonde gedoen het, en dit alles ter wille van jou en my!!!!!!!!!

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 3 dny

    Die volmaakte voorbeeld van selfverloëning, kom ons gaan en doen net so,deur die trooster, die Heilige Gees!!!!!!!!!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis Před 9 dny

    Pragtig Piet. Seënwense.

  • @susanmiller1125
    @susanmiller1125 Před 11 dny

    Beautiful . Praise GOD !

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 Před 13 dny

    Hierdie lied sal my altyd by bly as die mooiste lied, so opreg en liefdevol.

  • @FrancoisduPreez-wz7es

    🎉

  • @marianbadenhorst5981
    @marianbadenhorst5981 Před 16 dny

    😅

  • @user-mj2dd1wc3q
    @user-mj2dd1wc3q Před 19 dny

    Aangrypende aanbieding --- die skilderye, stem en harmonie, die salwing op die sanger se stem --- ontroerend aangrypend ---- n Troon belewenis ---- my Koning Yashua, ek eer U Naam --- Abba, my Vader van Ligte! Elizabeth J Pretoria.

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 23 dny

    Wat n emosionele gebeurtenis, onse skepper God, word sonde gemaak terwille van my en u,sodat ons gered kan word uit genade, deur die wedergeboorte wedergeboorte

  • @susantaylor5369
    @susantaylor5369 Před měsícem

    Pragtig

  • @caroliedekoster
    @caroliedekoster Před měsícem

    So intensely beautiful! So So mooi!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis Před měsícem

    Pragtig.

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis Před měsícem

    Fantasties pragtig.

  • @user-jw7gd8ze8b
    @user-jw7gd8ze8b Před měsícem

    Piet, jou sang bet also baie vir my beteken. Baie dankie.

  • @user-jw7gd8ze8b
    @user-jw7gd8ze8b Před měsícem

    Piet, jou sang bet also baie vir my beteken. Baie dankie.

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 2 měsíci

    Wat n wonderdaad,God word mens,sodat ek en u wat in Hom glo die ewige lewe het!!!!!!!!!

  • @joanettepreston5384
    @joanettepreston5384 Před 2 měsíci

    HERE RED MY ASB ❤

  • @marnellouw3850
    @marnellouw3850 Před 2 měsíci

    ❤❤❤

  • @clasienvanderlelie
    @clasienvanderlelie Před 2 měsíci

    Schitterend mooi. Dank U Heer!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis Před 2 měsíci

    Pragtig, jou stem en jou musikante, 'n vreugde om te geniet. Seënwense.

  • @MichaelBessinger
    @MichaelBessinger Před 3 měsíci

    Dankie my Hemelse Vader dat u ons daagliks seën met U genade.

  • @inyathihandforgedblades7848

    Amen

  • @annamargreettamminga974
    @annamargreettamminga974 Před 3 měsíci

    Prachtig dit .❤

  • @annalizavanderwesthuizen3856

    Hoe groot is God!!!! En hierdie lied laat mens so fraksie van Sy Goddelikheid beleef!!!

  • @elizereinecke2003
    @elizereinecke2003 Před 3 měsíci

    ❤Treffend en so mooi

  • @doubtleadstotruth
    @doubtleadstotruth Před 3 měsíci

    Inderdaad is dit nie maklik om te vergewe nie. Om oor en oor te kies om nie 'n wraak agenda te stook nie, terwyl die aktiwiteite wat rondom jou woed dit wat vir jou kosbaar is bedreig, voel soms soos 'n kuns wat onmoontlik is om te bemeester. Vergifnis is om op 'n liefdevolle manier te beskerm, en liefde is ook soms om dit wat jy wil beskerm daar buite te sit vir hernuwing. Dankie Piet.

  • @user-mj3iy5yo3i
    @user-mj3iy5yo3i Před 3 měsíci

    Pratig n groot gelowige man Kan heeldag na jou Musick sit en luister

  • @kotieerasmus3909
    @kotieerasmus3909 Před 3 měsíci

    Ongelooflik mooi. 🙏✝️🙏🙌🙌🙌🕊🕊🕊

  • @user-xp1zx3cq5q
    @user-xp1zx3cq5q Před 3 měsíci

    Baie dankie net wat ek nodig het.. Wat n voorregvom vanoggend jou diens te kon bywoon

  • @user-jw7gd8ze8b
    @user-jw7gd8ze8b Před 3 měsíci

    Piet Smit het my al zo baie kdre deur moeilike tye met sy sang gehelp.

  • @fliprademan8587
    @fliprademan8587 Před 4 měsíci

    So pragtig

  • @trienieterblanche8774
    @trienieterblanche8774 Před 4 měsíci

    GOD IS LIEFDE!!!!!

  • @trienieterblanche8774
    @trienieterblanche8774 Před 4 měsíci

    BEAUTIFUL❤

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Սա էլ հասկացանք,իզուր չեք բերում նկարները,դուք Հայկական Ծիրանի համը չգիտեք ուղղակի,լսել ու սխալ եք նկարել...+**12

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Před 4 měsíci

    Die liefde en vergifnis is wonderlik

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Před 4 měsíci

    Dit is nie so moeilik om keuses te maak as jy jou oe op die Here hou en vorentoe op te kyk en hulp te vra as dit nodig word nie Eerder vandag as more

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Před 4 měsíci

    absolutely wonderful

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Před 4 měsíci

    Wat n wonderlike lied. Dankie hiervoor. Ek geniet elke ooblik daarvan

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Աշխարհում դեռ որեւէ մեկը կասկածում է? Չեմ կարծում,բոլորն էլ հավատում են,համոզված են,անգամ' դեւերը,դրա համար էլ պայքարում են Բարու դեմ,չեն հաջողելու,մեկ է,Սերն է Զորավորը,Նրա դեմ ուժը պարտվող է։+**12

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Թարգ մա նած բե րեք տեքստը😢

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Արի եղբայր,քեզ լսեմ,Երգից հավատարիմ' ոչինչ չկա աշխարհում,երգող հոգուց հարուստ' որեւէ մեկը չկա աշխարհում,մնանք ես' դուք' երգիչներդ ու մեր' ԱՍՏՎԱԾԸ,բոլորը կեղծ են ու սուտ։😅+**12

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Այնքան Սեր ու հավատ կա ձեր երգի մեջ,նաեւ' տառապանք,հույսով , այն' վերացնող,զարմացած եմ,երբեք եմ զարմանում որեւէ բանի վրա,բայց տղամարդու դեմքին այդպիսի վստահություն Տիրոջ հանդեպ' դեռ չէի տեսել,այն էլ' բարությամբ,ոչ' վրեժի ծարավը հագեցնող խնդրանքով- վայ ապրեք դուք,հավատամ,որ աշխարհի մյուս ծայրում եղբայր տեսա,կեցցեք+**12

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Ես խնդրեցի գրեք սա որ լեզվով եք երգում,ինձ շատ է հարազատ,ինքս էլ չգիտեմ ինչու,չհասկացա,բայց Հոգուս հետ խոսեց Հոգին,անհայտեցրեցին գրածս+**12

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Հիացած եմ,Փառք մեր Փրկիչ Հիսուս Աստծուն,առանց Որի ոչ ոք Հայր Աստծո մոտ չի գնա+**12

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Ինչ սիրուն լեզու է,կասեք ում է պատկանում...

  • @user-nv1te9kb6s
    @user-nv1te9kb6s Před 4 měsíci

    Բառերը չեմ հասկանում,բայց այնքան հարազատ է հնչում,զարմանալի է...+**12

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 Před 5 měsíci

    Van jy begin sing het ... het die HG net oor my gekom....dankie man van God vir die pragtige lied

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 Před 5 měsíci

    Dit is sooo pragtig, sooo vol vd HG... die HG is so sterk oor my. Terwyl.jy sing

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 Před 5 měsíci

    Ek is sooo erg jou sang.... jou stem, dit is so vol vd HG... sooo awesome jou liedere... epk moet nou eerslik wees ek luister eintlik nooit na Afrikaanse gospel songs nie... maar jou sang is sooo wonderlik