'n Liedjie vir Jou - Jannie du Toit & Karen Zoid

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 08. 2018
  • Republiek van Zoid Afrika Volume 5 available on Apple Music / iTunes
    itunes.apple.com/us/album/rep...
  • Hudba

Komentáře • 65

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 2 lety +2

    My hart is baie seer. Ek voel baie Aleen. As iemand my nie wil he nie, wat Kan ek doen. Ek probeer om te vergeet. Ek hou my gevoele vir myself, as julle weet wat ek meen.

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 3 lety +5

    You guys make me happy. Makes me miss my mom. Oh God I loved her so much.

  • @andriesnel5237
    @andriesnel5237 Před 3 lety +5

    Karen! Eks trots dat ons so 'n goeie musikant het wat in Afrikaans kan rock! Jys 'n legend!

  • @gerhardstrydom7728
    @gerhardstrydom7728 Před 4 lety +5

    Kan net nie genoeg van hierdie verwerking kry nie - dit is so ongelooflik awesome. Karen jy's die minister van genialiteit in RZA!

  • @cokostwinder6145
    @cokostwinder6145 Před 4 lety +2

    Dit is met afstand de mooiste taal.

  • @lydiadevries6739
    @lydiadevries6739 Před 3 lety +1

    Ek mis daai lieflike klavier-tusselspel wat Christa so mooi gespeel het. Dit het my teruggevat na die Wildekus en die Visrivier. Daar was ñ rustigheid wat ñ mens net kry in die wydtes van suiderafrika. Hierdie weergawe is interessant, maar ek verkies die oue.

  • @Hooghol
    @Hooghol Před 4 lety +2

    Dankie Karen amazing dit is die musiek wat in ons huis gespeel is ek is in trane hier in ballinskap! Groete! en Liefde!

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany Před 3 lety +1

    One of the best male Afrikaans Boere singers, him and Jannie Moolman another good Afrikaans singers, I don't know of any other good Afrikaans Boere singers,and then definitely Steve Hofmeyr jaaaaaaa also,

  • @yvettevermeulen75
    @yvettevermeulen75 Před 2 lety +3

    Absoluut stunning!

  • @gideonvanzyl5130
    @gideonvanzyl5130 Před 4 lety +2

    Baie Baie mooi. Afrikaanse oldschool song. Jul twee maak dit awesome 👌👍😀

  • @diegraanmark
    @diegraanmark Před 3 lety +1

    Sonder twyfel vir my mooiste liedjie in Afrikaans.

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 4 lety +1

    My hartjie is baie seer. Ek is seker sterker as anders, weet nie so goed nie. So moeg, siek en sat. Dankie

  • @jmhofmeyr
    @jmhofmeyr Před 2 lety

    Daai run van die drummer by 2.55 is bevange en ek love Karen se energie met die gil...

  • @bbviljoen1153
    @bbviljoen1153 Před 3 lety +1

    Beste weergawe ooit!

  • @lionelolivier5827
    @lionelolivier5827 Před 3 lety

    Die beste rendisie van die song nog.

  • @cfleroux
    @cfleroux Před 7 měsíci

    Mense ons het ñ mooi taal. Julle 2 rock

  • @francoismuntingh7721
    @francoismuntingh7721 Před 4 lety +6

    Zoidified!!! Min kan doen wat jy doen met verwerking. Jy is n meester daarin Karin. Respek, liefde, en hoop dat nog briljante musiek uit jou pen vloei

  • @maritzafleetwood8357
    @maritzafleetwood8357 Před 4 lety

    Karen,......jy is my inspirasie, my hoop, jou songs gee my my finale vrede in ñ tyd wat ek gaan opgee, ek het dit mooi deurdink, en ek gaan uit-tune met jou sonskyntalent en musiek in my ore. Jou misiek en persoonlikheid maak my happy. Jy maak so ñ groot verskil. I love you Wonderwoman. Dankie. Jy is my LEGEND. Onthou, baaaaaie belangrik, jy bring hoop. Emmers vol. Maar dit is te laat vir my. Geen dokter kan my help en Jesus het obviously ñ massive backlog.

    • @Mamamel
      @Mamamel Před 2 lety +1

      Maritza I hope you are still with us girl...

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 Před měsícem

    Afrikaans Rock.

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 2 lety +1

    Claire Johnston and Karen Zoid gaan julle help met die paaartie! ❤🥰🍰🥳

  • @denisestoltz7163
    @denisestoltz7163 Před 5 lety +5

    Amazing verby.......💥

  • @thinus5067
    @thinus5067 Před rokem

    Welll done

  • @morrissamuels5984
    @morrissamuels5984 Před 7 měsíci

    Wow. Awesome!

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 Před rokem

    Baie mooi woorde. Mooi liedjie.

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Před rokem

    Dis foken goed, dankie karen en my oom

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 Před 5 lety +16

    Brilfokkenjant

  • @berealistic
    @berealistic Před 3 lety

    Karen & J , beautiful.

  • @juliemcdonald9783
    @juliemcdonald9783 Před 4 lety +1

    So mooi!

  • @antonmeyer7369
    @antonmeyer7369 Před rokem

    Die oorspronklike weergawe van Jannie het seker minder moderne drama in maar Baie meer musiek.

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 Před 2 lety

    Uitstekend. Dankie.

  • @lilakat54
    @lilakat54 Před rokem

    Jannie du Toit, jy is 'n Baie handsome dude!

  • @vanzyldirk5043
    @vanzyldirk5043 Před 5 lety +4

    wat n moii liedjie hell

  • @rkaccountants
    @rkaccountants Před 4 lety

    Lovit. Twee legendes

  • @hammandevaal
    @hammandevaal Před 4 lety +3

    Karen, dis asof jy 'n katalogus van die classics maak. Nuwes, maar ook so die generasie tussen ons en ons ouers s'n. Ek kan net "hans human" hieronder beaam! Nog, nog!

  • @rudivanheerden1
    @rudivanheerden1 Před 2 lety +1

    Hel Karen, ek weet nie hoe ek hierdie song eers nou, na soveel jare, raak ge-CZcams het nie! 'Oom' Jannie du Toit is al van kleins af een van my groot musiek "Idols"...ek het self hierdie liedjie van hom gesing in ons destydse skool-Solo Sang kompetisies, en,(sonder om te 'brag') het ek daai tyd 'n Goue toekenning gekry... Maar hierdie verwerking van julle - Tydloos! Ek hoop jy gaan aanhou om sulke wonderlike herrinneringe te skep, ten spyte van al die stront van die afgelope paar jaar.

  • @Janneke_Conradie
    @Janneke_Conradie Před 3 lety

    Karen, JY mag maar!!! Fantasties, ongelooflik mooi

  • @user-qv5br1fg6m
    @user-qv5br1fg6m Před 25 dny

    Jannie en Karen, Julle het pragtig gesing in die video. Ek heerlik reg saam gesing. Skryf Julle ook liedjies?

  • @innerathlete1
    @innerathlete1 Před 4 lety

    Beautifull.

  • @ninovandermerwe5113
    @ninovandermerwe5113 Před 4 lety +3

    Ek is mal oor julle albei, ma daar is sekere goed, soos bv "Liedjie vir jou," waarmee mens net nie mors nie. Dit gaan nie net oor die musiek nie. Dit gaan oor die gevoel en aanvoeling van die liedjie.

    • @cosmos1250
      @cosmos1250 Před 4 lety

      Ek stem 100000000% saam - ek dog ek's die enigste een wat so voel !!

  • @ajmey158
    @ajmey158 Před 4 lety

    Al te mooi

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 4 lety

    Thanks guys for the love. Will get there.

  • @neiladonis852
    @neiladonis852 Před 3 lety

    Pragtig

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 Před 5 lety +1

    Julle sing fantasies!

  • @Linky100
    @Linky100 Před rokem

    Absoluut koel!♡

  • @bertusjacobs5541
    @bertusjacobs5541 Před 4 lety +2

    Ek is jou man Karen
    Kan nie.wag vir ons troudag nie
    Soentjies

  • @andreventer3789
    @andreventer3789 Před 5 lety +7

    Jissie, ek wil konsonante en vokale gebruik wat mens nie in familie programme mag gebruik nie. So, dan is dit nou maar @$#%^# baaaaie mooi!!!

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 Před 2 lety

    Comrehendo!

  • @vidabotha6222
    @vidabotha6222 Před 3 lety

    Ek het groot geword met Jannie de Toit in ons huis. By verre my gunsteling liedjie van hom. Maar kan nie help om te voel dat Karen se verwerking dit nou eers tot sy ware en volle reg laat kom het nie.

  • @mistermornevanderberg
    @mistermornevanderberg Před 4 lety

    wat is 'n STROMversnelling?

  • @ebenstrijdom2926
    @ebenstrijdom2926 Před 5 lety +4

    F_k Karin, jy is awesome!!!!

  • @cosmos1250
    @cosmos1250 Před 4 lety +2

    Ek haat dit - Hulle het 'n Klassieke Afrikanse Treffer goed opgefok - en glo my, eks 'n Karen Zoid Fan - 40 000 Views en slegs 300 Likes - Dit se mos alles !!